14 April 2024

2 Samuel 4

Is-Boset die seun van Saul wat deur Abner as koning gemaak is oor Israel raak moedelois na Abner se moord.
Twee bende leiers vermoor ook toe vir Is-Boset en vat sy kop vir Dawid, (hulle dink hulle help vir Dawid), maar daarvoor straf hy hulle met die dood.

Ons begin hoor van Mefiboset, die seun van Jonatan, Saul se seun en Dawid se vriend, wat verlam was. Dawid moes bekommerd wees oor hom want hy kon ook dalk vermoor word deur mense wat dink hulle doen Dawid ñ guns.

Here, mag ons fyn hoor by U wat om te doen en nie iets doen net om mense se guns te wen nie!
U is die Lofwaardige Een!

Archive

 2024