13 April 2024

Nehemia 11

Nie almal wou in die herboude Jerusalem woon nie. Almal wat terug gekeer het uit ballingskap, wou eerder op die plattand woon, maar Nehemia vra dat families 1 uit 10 van hulle gesinne na Jerusalem stuur sodat die stad bevolk sou word.
Die mense wat dan bereid was om te skuif se name is opgeteken in die bybel!

Here, somtyds moet ons iets doen waarvoor ons nie noodwendig lus is nie, maar vir die groter prentjie is dit nodig!
Help ons asb hiermee.
U is die Beplanner van tye en volke.

Archive

 2024