21 April 2024

Rigters 1

Juda en die ander stamme van Israel het stelselmatig die land Kanaän begin verower.
Alhoewel hulle meeste stede ingeneem en oor gevat het, het hulle egter nog Kanaäniete laat oorleef, en vir hulle laat werk.
Hierdie oorblywende Kanaäniete sou later baie slegte invloede op Israel maak.

Here, help ons om U opdragte ten volle uit te oefen, en nie net dit te doen wat vir ons gemaklik is nie!
U is die Opperheer!