15 Februarie 2022
February 15th, 2022
Dagstuk2 Kor. 6“Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, sê die Here die Almagtige.””‭‭2 KORINTIËRS‬ ‭6:18‬ ‭NLV‬‬As ons luister na die wat ons leer en in liefde ande...  Read More
14 Februarie 2022
February 13th, 2022
DagstukJesaja 32As die Messias kom gaan daar ‘n ander manier van leef wees, sê Jesaja, maar daar gaan eers groot hartseer in Jerusalem kom: die ballingskap!Daarna, profeteer Jesaja, gaan die Gees van ...  Read More
13 Februarie 2022
February 13th, 2022
DagstukPsalm 81Die uitbring van Israel uit Egipte se slawerny is vir my en jou ‘n skadubeeld van ons verlossing vanuit sonde se slawerny tot ‘n lewe van oorwinning en volheid saam met die Here in Sy b...  Read More
12 Februarie 2022
February 12th, 2022
Dagstuk2 Kor. 5Ons word geroep tot versoening!Om met die Here versoen te word, word ons vrygespreek van ons sondeskuld!Dan word ons tydelike aardse “tent-wonings” op die einde met ‘n ewige “huis” (ver...  Read More
11 Februarie 2022
February 10th, 2022
DagstukJesaja 31Dit help nie om op politieke partye, ander nasies of geldeenhede te vertrou vir uitkoms nie!Ons moet die Here vertrou om ons te help in ons land, net soos Israel eerder op die Here moe...  Read More
10 Februarie 2022
February 10th, 2022
DagstukPsalm 80Israel word vergelyk met ‘n wingerd!Dis geplant uit Egipte en het die hele gebied van Israel toegerank.Maar die ballingskap was die afbreek van die muur om die wingerd, en het dit dus o...  Read More
9 Februarie 2022
February 9th, 2022
Dagstuk2 Kor. 4Hier stel Paulus die sigbare, tydelike, sondige natuur wat aan die sterf is, teenoor die onsigbare, ewige, gees-mens van ons wat in heerlikheid toeneem omdat ons meer soos Jesus begin l...  Read More
8 Februarie 2022
February 7th, 2022
DagstukJesaja 30 Jesaja profeteer oor die tyd wat Juda en die stad Jerusalem in ballingskap weggevoer sal word, maar ñ paar mense sal in Jerusalem agterbly. Hulle het egter teen Nebukadnesar gerebelle...  Read More
7 Februarie 2022
February 7th, 2022
DagstukPsalm 79Die gevolge van Nebukadnesar se plunder en weggevoer van Jerusalem na Babelonië word beskryf deur een van die wat in ballingskap is.Hulle besef die Here se genade is in die feit dat daa...  Read More
6 Februarie 2022
February 5th, 2022
Dagstuk2 Kor. 3Ons weerspieël die heerlikheid van die Here en lyk al hoe meer soos Jesus!!Dit is omdat ons onder genade staan en nie meer onder die wet nie! Nou word ons deur die Gees gelei!“Die “Here...  Read More
5 Februarie 2022
February 5th, 2022
DagstukJesaja 29Met Jerusalem se verskeie vernietigings oor die eeue het die Here steeds altyd nog n handjie vol mense oorgehou, gespaar, wat Hom kon bly volg.Die genade van die stad se val is dat god...  Read More
4 Februarie 2022
February 3rd, 2022
DagstukPsalm 78Hierdie Psalm van Asaf gee ʼn oorsig oor Israel van die Eksodus tot na die ballingskap!Dit verduidelik die patroon van wonderwerke, geloof, afvallig raak en straf.Oor en oor is Juda en E...  Read More
3 Februarie 2022
February 2nd, 2022
Dagstuk2 Kor. 2“Ons is die welriekende geur wat deur Christus vir God opstyg, onder dié wat verlos word sowel as onder dié wat verlore gaan.”‭‭2 KORINTIËRS‬ ‭2:15‬ ‭NLV‬‬Vir ander gelowiges is jy ‘n a...  Read More
2 Februarie 2022
February 2nd, 2022
DagstukJesaja 28Die genadelose Assiriërs was oppad na Samaria en daarna Jerusalem.Samaria (Israel) was totaal en al deur hulle verwoes, maar die Here het Juda en Jerusalem bonatuurlik gespaar.Jesaja w...  Read More
1 Februarie 2022
February 1st, 2022
DagstukPsalm 77Die Here sal ons nie verwerp of ons vergeet nie !Dis Hy wat ñ pad vir Israel deur die see gemaak het!Hy sal vir jou ook uitkoms bring!“U dade bly in my gedagtes. Al U werke wil ek bepei...  Read More
31 Januarie 2022
January 31st, 2022
Dagstuk2 Kor. 1Vader God is ons Bemoediger in tye van swaarkry.Soos wat Hy Paulus en Timoteus versterk het in hulle moeilike tye, so staan Hy vir jou en my by.Daarom moet ons ook ander wat swaarkry ve...  Read More
30 Januarie 2022
January 29th, 2022
DagstukJesaja 27Genade is deel van die Here se oordeel, want Jesaja profeteer vooruit (meer as ‘n 100 jaar) dat Israel weggevoer gaan word, maar daar gaan steeds ‘n gedeelte oorbly, wat gaan terugkeer...  Read More
29 Januarie 2022
January 29th, 2022
DagstukPsalm 76Die Here word bekryf as ñ oorwinnende krygsman, wat oordeel oor sonde bring soos ñ Regter, en sodoende die regverdiges red.Hy gebruik selfs die woede teen sonde tot ons voordeel!Here, o...  Read More
   NewerOlder