23 Maart 2022
March 23rd, 2022
DagstukGalasiërs 5Paulus is gefrustreerd dat hierdie gemeente mislei is deur mense wat wetsonderhouding preek!Hy weet en leer ons dat die Heilige Gees ons lewe moet beheer en vanuit ons geloof in Chri... Read More
22 Maart 2022
March 22nd, 2022
DagstukJesaja 44“So sê die Here, jou Redder wat jou in die moederskoot gevorm het: “Ek is die Here wat alles geskep het. Ek alleen het die hemel oopgespan. Ek alleen het die aarde gevorm.”JESAJA 4... Read More
21 Maart 2022
March 21st, 2022
DagstukPsalm 93Die Here is heilig en bo alles verhef!Die natuur, die riviere, besing Sy grootheid!In Sy troonkamer is Hy bo alle dinge!Here, dankie dat U ons almagtige God is wat oor alles regeer en k... Read More
20 Maart 2022
March 20th, 2022
DagstukGalasiërs 4Ons is vry!!Vry van die wet en van godsdienstige reëls en regulasies!Ons word deur die Gees van Jesus gelei om soos Hy te leef in vryheid en vrede!Daarom is ons nie meer slawe van di... Read More
19 Maart 2022
March 19th, 2022
DagstukJesaja 43Hierdie woord vir Israel en vir elke Jood wat leef is ook vir ons!En net soos die Here belowe het, dat Hy hul selfs deur die vuuroond van ballingskap sou red, en letterlik Daniël se 3 ... Read More
18 Maart 2022
March 18th, 2022
DagstukPsalm 92Hierdie Psalm oor ons rusdag wys hoe ons ‘n sabbat moet aanpak:“Dit is goed om die Here te dank, om u Naam te loof, Allerhoogste; om soggens u goedheid aan te kondig, en in die aand u g... Read More
17 Maart 2022
March 17th, 2022
DagstukGalasiërs 3Paulus se frustrasie met die gemeente is so duidelik: “wie het julle getoor…?”Die hoofstuk oor verlossing deur geloof vs. redding deur werke (om die wet te onderhou), word in een ver... Read More
16 Maart 2022
March 16th, 2022
DagstukJesaja 42Hierdie Messiaanse profesie wys so duidelik op Jesus!Hy was die Een gelei deur die Heilige Gees, om te doen wat Jesaja hier profeteer!Daarom moet ons Hom besing en is daar gevolge as o... Read More
15 Maart 2022
March 15th, 2022
DagstukPsalm 91Hierdie wonderlike Psalm laat die leser dadelik dink aan die Allerheiligste en die engele op die verbondsark wat se vlerke die skadu gooi op die genadetroon, vanwaar die heerlikheid van... Read More
14 Maart 2022
March 14th, 2022
DagstukGalasiërs 2Paulus maak dit baie duidelik dat ons op grond van die Here Jesus se genade nou deur geloof lewe en nie meer die wet hoef te onderhou om te leef nie!Hy raak ongeduldig met Petrus en ... Read More
13 Maart 2022
March 13th, 2022
DagstukJesaja 41Die Here is ons Helper!Moenie vertrou op afgode nie: jou eie mensgemaakte vorm van godsdiens gaan jou niks help nie!Kom ons vertrou alleen op die Here!“Moenie bang wees nie, want Ek is... Read More
12 Maart 2022
March 12th, 2022
DagstukPsalm 90Die Here is n Ewige God wat alles weet en ons lewens in Sy hande hou.Daarby is ons soos ‘n asem wat vinnig verdwyn: 70, as ons gelukkig is 80 jaar…“Leer ons ons dae só gebruik dat ons w... Read More
11 Maart 2022
March 11th, 2022
DagstukGalasiërs 1Die gemeente in Galasië was deur die wet vasgevang, in stede van die vryheid in Christus as ons Hom dien.Nou verduidelik Paulus hoe die Here hom geleer het na sy bekering op die Dama... Read More
10 Maart 2022
March 10th, 2022
DagstukJesaja 40In die lig van Jerusalem se beleg en die val van die Assiriërs en Sanherib, hulle koning, troos Jesaja se profetiese woord die in Israel deur te verduidelik wie die God is wat hulle be... Read More
9 Maart 2022
March 9th, 2022
DagstukPsalm 89“Ek wil altyd sing van die goedheid van die Here.”Etan se Psalm is ‘n lofgedig aan die Here oor Sy getroue liefde!Hierin bevestig hy die Here se troue liefde aan Dawid en Sy nageslag, e... Read More
8 Maart 2022
March 8th, 2022
Dagstuk2 Kor. 13“Ondersoek julleself of julle in ’n egte geloofsverhouding met Christus staan. Toets julleself. As julle nie daarvan oortuig is dat Christus in julle woon nie, het julle die toets nie ... Read More
7 Maart 2022
March 7th, 2022
DagstukJesaja 39Moenie “brag” nie!As jy spog draai dit dalk teen jou.So het Hiskia geleer, toe hy gespog het met al die goud en goed wat hy besit het.Hy wou die Babeloniërs beindruk, maar al wat hy ge... Read More
6 Maart 2022
March 6th, 2022
DagstukPsalm 88Hierdie Psalm van Heman is ñ gebed van iemand wat depressief is.Sy angs word beskryf en sy stoei met die Here om vrede word uitgebeeld.“Maar ek roep na U om hulp, Here. Elke oggend is m... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
