22 Maart 2024
March 21st, 2024
Jeremia 43Die oorblywende nuwe leiers van Juda, na die vorige goeweneur in ñ sluipmoord vermoor is en die voor hom deur Nebukadnesar weggevoer is, het Jeremia se raad gevra maar glo hom nie.Hulle glo ... Read More
21 Maart 2024
March 20th, 2024
Deut 30“as jy net sal luister na die stem van die Here jou God, deur sy gebooie en vaste voorskrifte wat op hierdie •boekrol met die wet geskryf staan, na te kom; as jy met hart en siel sal terugkeer ... Read More
20 Maart 2024
March 19th, 2024
Nehemia 3Nehemia het vore dag gekom met ñ briljante idee: elke persoon en sy familie bou voor sy eie huis die muur van die stad.Instede van arbeiders wat die hele muur om Jerusalem bou, bou mense stuk... Read More
19 Maart 2024
March 18th, 2024
Jeremia 42Almal wat na die 2de ballingskap agter gebly het in Juda, was bekommerd dat Nebukadnesar na die sluipmoord op die goeweneur wat hy agter gelaat het, Gedalja, hulle weer sou aanval.Daarom was... Read More
18 Maart 2024
March 17th, 2024
Deut 29Moses sluit tussen die Here en Israel, die wat in die woestyn gebore is, ñ verbond wat die oue bevestig wat met hulle vorige geslag gesluit is.Die essensie van die verbond is: Israel is God se ... Read More
17 Maart 2024
March 16th, 2024
Nehemia 2Nehemia werk vir Artasasta (Artaxerxes 1) die seun en opvolger van Ahasveros en sy vrou Ester.Ester is moontlik die koning (moeder) wat op die troon sit as Nehemia die koning adresseer. (v. 6... Read More
16 Maart 2024
March 16th, 2024
Jeremia 41Die koning van Babelonië gee die rebelse klomp jode nog ñ kans en stel Gedalja aan as goeweneur, hy los ook van sy Babeloniërs as soldate agter.Ismael in weerwil teen Nebukadnesar stap by Ge... Read More
15 Maart 2024
March 14th, 2024
Deut 28Gehoorsaamheid word geseën!As ons die Here se Woord eer en ons lewe daarvolgens leef dan is die seën wat Moses oor Israel en ons uitspreek waar.Die seën bly waar al het Jesus die vloek van die ... Read More
14 Maart 2024
March 13th, 2024
NehemiaNehemia ñ hooggeplaaste amptenaar van koning Artasata was ñ Jood wat se broer moontlik saam met Esra of selfs saam met die goeweneur Serrubabel terug gekeer het van Babelonië na Jerusalem.Hy h... Read More
13 Maart 2024
March 13th, 2024
Jeremia 40Jeremia word vrygelaat onder die ballinge wat oppad is na Babelonië.Omdat sy profesie getrou was aan wat gebeur het, het die Babeloniese hooggeplaaste vir Jeremia laat gaan om verder vir Ged... Read More
12 Maart 2024
March 11th, 2024
Deut 27Die volk moet ñ altaar bou wat ñ monument vir hulle sal wees!Monumente is nie om momente te onthou nie, maar die momentum raak te sien van waar die Here jou gebring het tot waar jy nou is!Moeni... Read More
11 Maart 2024
March 10th, 2024
Joshua 24Die laaste woorde van Joshua is ñ oorsig van Israel se geskiedenis, dan ñ vermaning en bemoediging!“Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies julle dan vandag wie julle wi... Read More
10 Maart 2024
March 9th, 2024
Jeremia 39Die profetiese woord van Jeremia kom tot vervulling:Nebukadnesar neem Jerusalem in na 2 jaar se beleg van die stad breek die Babeloniërs deur die muur en nadat hulle die rebelse koning Sedek... Read More
9 Maart 2024
March 8th, 2024
Deut 26Perspektief!As ek en jy met ALLES eerste na die Here toe kom en so wys ons dink aan Hom: 1ste ding elke dag, 1ste met ons geld, 1ste met ons gedagtes en energie! Dan besef ons wie Hy is, Hy is ... Read More
8 Maart 2024
March 7th, 2024
Joshua 23Joshua aan die einde van sy lewe moedig die volk aan om die Here te bly aanbid, en nie gewoond te raak aan die heidense stamme om hulle nie, maar hulle steeds te verdryf en die land oor te ne... Read More
7 Maart 2024
March 6th, 2024
Jeremia 38Jeremia profeteer wat niemand in die beleerde stad Jerusalem wil hoor nie: die Babeloniërs gaan wen, gee oor!Vir die demotiverende profesie gooi hulle Jeremia in ñ modder put.Gelukkig is daa... Read More
6 Maart 2024
March 6th, 2024
Deut 2539 houe was die gebruik van die Jode omdat die een wat die houe gee dalk een meer as 40 kon slaan, en dan moes hy ook 40 houe verduur en daarom was die getal 39.Dit is moontlik ook die getal ho... Read More
5 Maart 2024
March 4th, 2024
Joshua 22Na al die gevegte en verowering van die land, stuur Joshua die 2 en ñ half stamme wat grond oos van die Jordaan het terug soos ooreengekom.Hulle bou egter ñ altaar wat die hele Israel bekomme... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
