16 Maart 2024

Jeremia 41

Die koning van Babelonië gee die rebelse klomp jode nog ñ kans en stel Gedalja aan as goeweneur, hy los ook van sy Babeloniërs as soldate agter.
Ismael in weerwil teen Nebukadnesar stap by Gedalja in met 10 manne en verower en vermoor Gedalja en al die Babeloniërs by hom.

Dit beteken dus vir almal dat die Babeloniërs kan weerwraak neem. Nou tree hulle uit vrees op en vlug na Egipte!

Here, help ons om te sien wat kom in die waarskuwings om ons.
Jeremia 40:15

U beskerm ons!
U is ons Rots

Archive

 2024