20 Maart 2024

Nehemia 3

Nehemia het vore dag gekom met ñ briljante idee: elke persoon en sy familie bou voor sy eie huis die muur van die stad.
Instede van arbeiders wat die hele muur om Jerusalem bou, bou mense stuk, stuk voor sy huis en sluit jou stuk van die muur aan by jou buurman s'n!
So kry Nehemia baie meer mense betrokke en maak hy die bou van die muur ñ persoonlike saak!

Here, dankie vir goeie planne wat van U af kom !
U is die Bouer van ons lewe!

Archive

 2024