6 Maart 2024
Deut 25
39 houe was die gebruik van die Jode omdat die een wat die houe gee dalk een meer as 40 kon slaan, en dan moes hy ook 40 houe verduur en daarom was die getal 39.
Dit is moontlik ook die getal houe wat die Romeine Jesus mee gegesel het.
Jy mag nie ñ dier wat werk in die land of op die dorsvloer se mond toemaak nie, dus mag hy vreet van die kos wat hy aan voorberei: dis regverdig!
So was daar wette oor weduwees wat ons in Rut se verhaal sien uitspeel met die sandaal.
Maar, in die hoofstuk vel die Here ñ oordeel oor die Amelakiete!
Hulle het met die Eksodus die swakkes wat agter was aangeval en geplunder.
Nou kondig die Here hulle straf aan en sê dat Israel nie moet vergeet om hulle te straf nie.
Die opdrag van ñ banvloek het op Saul geval.
Hy wis hulle nie heeltemal uit nie en dit kos hom sy koninskap.
Dawid se vroues en kinders lei ook onder die Amelakiete en selfs Haman het van hulle afgestam. Hulle was vyande van Israel deur baie jare.
Here, help ons om ons vyand (satan en elke versoeking wat hy bring) totaal en al te oorwin!!
U is ons Ewige Koning!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025