10 Maart 2024

Jeremia 39

Die profetiese woord van Jeremia kom tot vervulling:
Nebukadnesar neem Jerusalem in na 2 jaar se beleg van die stad breek die Babeloniërs deur die muur en nadat hulle die rebelse koning Sedekia eers moes jaag, vang hulle hom, maak al sy seuns dood voor hom en steek toe sy oë uit voordat hulle hom na Babelonië terug vat.


Dus vat Nebukadnesar weer ñ tweede keer ñ klomp mense met ballingskap weg, maar los Jeremia en bevry hom uit gevangeniskap.

Here, dankie dat U woord waar is al is dit nie gemaklik vir ons nie.
U is die Regverdige Regter.

Archive

 2024