9 Maart 2024
Deut 26
Perspektief!
As ek en jy met ALLES eerste na die Here toe kom en so wys ons dink aan Hom: 1ste ding elke dag, 1ste met ons geld, 1ste met ons gedagtes en energie! Dan besef ons wie Hy is, Hy is 1ste, en ons besef wie ons is!
Ons kry perspektief: ons word reg getrek!
Jy besef, 1ste ding elke dag: Hy is God, Hy is in beheer, Hy regeer jou en jy is Sy volgeling!
Sy eiendom!!!!
Daar is veiligheid en verantwoordlikheid daarin!!
“Die Here gee jou vandag sy woord dat jy as volk sy persoonlike eiendom sal wees, soos Hy jou beloof het, sodat jy al sy gebooie kan nakom.”
Deuteronomium 26:18 AFR20
Here, ek wil vandag (op my verjaarsdag) weer myself opnuut aan U kom gee!
U is my 1ste, U is my ALLES!
Ek wil U gehoorsaam en Alles van my vir U kom gee!!!
U is die 1ste en die Laaste! Ook van my lewe!!!
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
