4 Maart 2024
March 3rd, 2024
Jeremia 37Jeremia profeteer aan Sedekia dat die Babeloniërs nie gaan weg gaan nie, al moes hulle vir ñ kort tyd teen die Egiptenaars gaan veg.Hulle sou terug kom en Jerusalem afbrand, was die woorde v... Read More
3 Maart
March 2nd, 2024
Deut 24Genade vir mense wat skei, vir jong getroudes, slawe en die wat in skuld is maar, veral vir die armes sonder kos, dit is waaroor die hoofstuk se wette gaan.Agter die wet sien ons die Here se Li... Read More
2 Maart 2024
March 1st, 2024
Joshua 21Ek is so bewus van hoe klein Israel is in vergelyking met Suid Afrika.Israel is skaars groter as Gauteng, en nogtans is die verdeling van die grond so gedetaileerd.Waar die Leviete “meentgron... Read More
1 Maart 2024
February 29th, 2024
Jeremia 36Barug se neerakryf van die boek Jeremia word verduidelik.Die 1ste kopie van die profesie is deur die bose koning Jojakim gelees en verbrand.Die sekretaris van Jeremia het nie net neergeskryf... Read More
29 Februarie 2024
February 28th, 2024
Deut. 23As ek hierdie hoofstuk lees oor wie in die tempel mag kom en wie nie, kan ek nie help om aan die uitsonderings te dink wie die Here goedgekeur het nie!Genade!!Daniël was nog in Nebukadnesar se... Read More
28 Februarie 2024
February 27th, 2024
Joshua 20Hoe wonderlik is die Here se genade!Hy skep ñ plek, asielstede, waarin skuldig veilig kan wees, waar die wat moet sterf (soos ons en alle sondaars) kan bly leef omdat hulle IN die Asielstad i... Read More
27 Februarie 2024
February 26th, 2024
Jeremia 35Jeremia wys die mense van Jerusalem hoe die Regabiete by hulle voorvader se wens gehou het om nie wyn te drink nie, maar Israel kon nie by die Here se opdrag oor afgodery hou nie.Die Regabie... Read More
26 Februarie 2024
February 25th, 2024
Deut. 22Morele wette wat tot voordeel van die samelewing is, word deur Moses neergelê.Van die versorging van mekaar se verlore goed sonder om apaties te wees tot by seksuele reëls wat die reinheid van... Read More
25 Februarie 2024
February 24th, 2024
Joshua 19Die res van die 7 stamme kry hulle grondgebied!Tussen en langs ander stamme wat reeds gevestig was het hulle ñ erfdeel gekry soos die Here belowe het.Uit eer vir Joshua het die Israeliete ook... Read More
24 Februarie 2024
February 23rd, 2024
Jeremia 34Jeremia profeteer vir Sedekia die koning dit wat hy NIE wil hoor nie: hy gaan verloor teen Nebukadnesar, hy sal hom van aangesig tot aangesig moet sien, en hy sal bly lewe en na Babelonië to... Read More
23 Februarie 2024
February 22nd, 2024
Deut 21Sosiale reëls word opgestel deur Moses.Hierdie reëls het later die raamwerk geword waarop ons Romeins-Holaandse regstelsel gebou is.Van hoe om ñ vreemde lyk te hanteer tot die behandeling van v... Read More
22 Februarie 2024
February 21st, 2024
Joshua 18Die groter stamme soos Juda en Efraim (Josef) het hulle erf porsies gekry en in besit geneem maar, sewe van die kleiner stamme het na ñ lang ruk wat Israel in Kanaän al was, nog nie grondgebi... Read More
21 Februarie 2024
February 20th, 2024
Jeremia 33In ñ baie moeilike tyd vir Jerusalem en Juda beloof die Here dat Israel steeds Sy volk is en dat Hy hulle sal herstel.Hy belowe ekonomiese herstel sowel landbou en sosiale voorspoed in ñ tyd... Read More
20 Februarie 2024
February 19th, 2024
Deut. 20Moses gee reëls vir oorlogvoering!Met die bymekaar kom van die manskappe vir oorlog moet die priester (seker die Hoëpriester) hulle toespreek en motiveer, maar ook sekere manne vryskeld van di... Read More
19 Februarie 2024
February 18th, 2024
Joshua 17Josef se grondgebied word verder bepaal as Joshua aan Manasse en Efraim gebiede toedeel.As daar net dogters is om te erf kry hulle ook ñ gebied.Maar die Filistyne wat reeds in die Yster tydpe... Read More
18 Februarie 2024
February 17th, 2024
Jeremia 32Dink daaraan:Die Babeloniërs omsingel Jerusalem, Jeremia is in die tronk, dis hongersnood, maar tog kom Jeremia se oom en vra of hy die oom se grond wil koop.Jeremia is besig om aan almal te... Read More
17 Februarie 2024
February 16th, 2024
Deut. 19Die Asielstad-beginsel wys die genade van die Here in Sy wet.Iemand wat iemand anders per ongeluk doodmaak kon na so ñ Asielstad vlug en veilig wees.Ek en jy is skuldig aan sonde en moet sterf... Read More
16 Februarie 2024
February 15th, 2024
Joshua 16Josef het dubbel geërf as wat sy broers gekry het deur sy jongste seun Efraim en sy oudste Manasse.Efraim het baie meer ontvang as sy broer, in ooreenstemming met Jakob hulle oupa se seën.Efr... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
