7 Maart 2024

Jeremia 38

Jeremia profeteer wat niemand in die beleerde stad Jerusalem wil hoor nie: die Babeloniërs gaan wen, gee oor!

Vir die demotiverende profesie gooi hulle Jeremia in ñ modder put.
Gelukkig is daar ñ swart eunuch wat hom ontferm oor Jeremia en hom red.
In die tronk waar Jeremia toe is, kom die koning Sedekia  raad vra of hy moet oorgee.
Maar, hy luister nie na die profeet nie!

Here, help ons weet waneer U met ons praat en help ons om dan te luister!
U is ons Verlosser en Vriend.

Archive

 2024