19 Junie 2022
June 19th, 2022
DagstukPsalm 119:105-136“U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad.”PSALM 119:105 Die Woord van die Here is ‘n waarskuwing in ons lewe oor wat verkeerd is om ons en wat dan verkeerd is i... Read More
18 Junie 2022
June 18th, 2022
DagstukLukas 18Ons moet bly bid en vra, soos die weduwee in Jesus se gelykenis, en so desperaat uitroep tot die Here soos die blinde van Jerigo!Maar, as dit by gebed kom leer Jesus ons om nederig te b... Read More
17 Junie 2022
June 17th, 2022
DagstukEksodus 7Die Here wys vir Moses en indirek ook aan Aäron sy hele plan van hoe hulle met Farao gaan praat, voordat hulle dit doen.Dan, met hulle 1ste gesprek, verander Aäron se stok in ‘n slang,... Read More
16 Junie 2022
June 16th, 2022
DagstukPsalm 119:81-104Ek vertrou op die Woord van die Here!Die Here se Woord is getrou en waar.Daarvolgens kan ons ons lewens kalibreer!Dis hoekom ons ook kan sê:“Hoe aangenaam is u woorde vir my; di... Read More
15 Junie 2022
June 15th, 2022
DagstukLukas 17Jesus demonstreer Sy onbaatsugtige liefde deur die 10 melaatse mans te genees!Net een, en dit nogal ‘n Samaritaan, draai om om vir die Here te gaan dankie sê vir sy genesing!Daarna verd... Read More
14 Junie 2022
June 14th, 2022
DagstukEksodus 6Ten spyte van ons tekortkominge kan die Here ons steeds gebruik!Al het Moses gehakkel en wou sy eie mense hom nie eers as leier aanvaar nie (aanvanklik), het die Here al vir geslagte l... Read More
13 Junie 2022
June 13th, 2022
DagstukPsalm 119:57-80“Leer my Heer, U regte weë…”Die Heilige Gees leer ons die woord.Soos ons dit gereeld lees, herinner en openbaar Hy vir ons wat nodig is om te weet, sodat ons kan groei!“Die geboo... Read More
12 Junie 2022
June 12th, 2022
DagstukLukas 16Jesus verduidelik ons om intensioneel vrygewig te wees en nie lief te wees vir geld nie, maar eerder mense lief te hê!Sodoende wys ons dat ons die Here liefhet!As ons soos die ryk man o... Read More
11 Junie 2022
June 11th, 2022
DagstukEksodus 5Moses en Aäron begin die gesprek met Farao, maar dit draai heeltemal teen hulle en Israel toe Farao besluit om hulle versoek te weier en die Israeliete nog harder te behandel as tevore... Read More
10 Junie 2022
June 10th, 2022
DagstukPsalm 119:25-56Die Woord openbaar die karakter van die Here en so leer ons die Een ken wat ons lief het!Daarom is ons lief vir Sy woord en oordink ons dit en laat dit die stof van ons nag drome... Read More
9 Junie 2022
June 9th, 2022
DagstukLukas 15Jy is vir die Here waardevol!!Hy maak jou Sy prioriteit, soos ʼn boer wat 99 skape los om 1 verlore een te soek!Hy doen moeite om jou te soek, soos ʼn vrou ʼn verlore muntstuk soek!En Hy w... Read More
8 Junie 2022
June 8th, 2022
DgstukEksodus 4Die Here gebruik Moses met wat hy het.Hy is ʼn herder met ʼn herders-staf.Die Here gaan Hom oprig as die herder van Israel daarom voeg hy by sy natuurlike vermoëns ook bo-natuurlike kragt... Read More
7 Junie 2022
June 7th, 2022
DagstukPsalm 119:1-24Hierdie langste hoofstuk in die Bybel gaan oor die Here se Woord en ons liefde vir dit!In die eerste 4 gedeeltes gaan dit oor hoe om van jou jong lewe al te fokus op die Here se W... Read More
6 Junie 2022
June 6th, 2022
DagstukLukas 14Jesus moedig ons aan om Hom met nederigheid te dien deur toegewyd te wees aan Hom en doelgerig vir Hom die lewe aan te pak!Die wêreld glo dat alles in die lewe, en lewe self, sonder eni... Read More
5 Junie 2022
June 5th, 2022
DagstukEksodus 3Moses ontmoet die Here in die bos wat brand!Die Here stuur hom met die plan om Israel uit Egipte te gaan bevry!Net só het die Here ‘n plan met jou lewe, om ander te gaan help vry kom u... Read More
4 Junie 2022
June 4th, 2022
DagstukPsalm 118Presies die middelste hoofstuk in die Bybel!Sy goedheid duur vir altyd!Dis die refrein van die lied wat uitroep dat skepping en mens altyd die Here se goedheid moet bly besing!“Ek sal ... Read More
3 Junie 2022
June 3rd, 2022
DagstukLukas 13Die Here wil hê dat ons moet vrug dra!Vrugte van ons geloof, m.a.w. om ons geloof uit te leef deur dit wat ons doen!So, dra vrugte in seisoen, en daarbuite soos ‘n vyeboom, altyd gereed... Read More
2 Junie 2022
June 2nd, 2022
DagstukEksodus 2Moses se geboorte word beskryf, en net soos Noag word hy in 'n “ark” (hebreeuse woord vir die biesiemandjie) bewaar en gered!Hy word as Egiptieseprins groot eers nadat sy ma hom borsvo... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
