25 Julie 2022
July 25th, 2022
DagstukPsalm 130Om op die Here te wag elke dag is ʼn voorreg!Om op Hom te wag begin met die bestudeer van Sy Woord en dan gebed wat volg op stil word en luister na die Een wat deur Sy Heilige Gees met ...  Read More
24 Julie 2022
July 24th, 2022
DagstukTitus 1Ons het die Waarheid, sê Paulus, om ons te help en ons te leer hoe om goed, godvrugtig te lewe!Kom ons leef so toegewyd aan die Here, en gedissiplineerd soos Paulus vir Titus en sy leier...  Read More
23 Julie 2022
July 23rd, 2022
DagstukEksodus 19Die Here ontmoet Moses met vreesaanjaende donderslae, rook wat uit die berg borrel en die aarde wat skud.Die Here se plan was om die hele Israel priesters te maak, maar a.g.v. hulle v...  Read More
22 Julie 2022
July 22nd, 2022
DagstukPsalm 129Hierdie lied wat Israeliete gesing het as hulle vir die feeste opgetrek het Jerusalem toe, het die volk se geloof gebou dat die Here hulle sal beskerm soos Hy beloof het, veral teen vy...  Read More
21 Julie 2022
July 21st, 2022
DagstukKolessense 4Paulus het in baie moeilike tye die evangelie gaan bedien aan heidene. Dit was ongewoon, en daarom juis wonderlik dat daar vriende om hom was wat hom op verskeie maniere gehelp het....  Read More
20 Julie 2022
July 20th, 2022
DagstukEksodus 18Jetro die skoonpa van Moses het hom dopgehou nadat hy sy dogter, Sippora na Moses gebring het saam met sy twee seuns.Jetro het egter gesien hoe Moses die regter, en regeerder van die ...  Read More
19 Julie 2022
July 19th, 2022
DagstukPsalm 128“Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees…”Wel- laat dit goed gaan met jou ligaam,Geluk- mag dit ook goed gaan met jou siel (wil, intellek en emosies)Salig- mag jou Gees salig (gered...  Read More
18 Julie 2022
July 18th, 2022
DagstukKolessense 3Trek die ongeregtigheid uit soos vuil klere en trek die liefde aan soos wat jy nuwe klere van reg doen aantrek!Ons behoort aan Christus en Hy leef kragtig in en deur ons!Here help o...  Read More
17 Julie 2022
July 17th, 2022
DagstukEksodus 17Die Here laat vir Israel water uit ʼn rots kom, want baie jare daarna sal die Rots, die Messias, vir ons lewende water gee: Sy Heilige Gees!Joshua wen die Amalekiete as Moses op die be...  Read More
16 Julie 2022
July 16th, 2022
DagstukPsalm 127Tevergeefs werk jy en beplan jy as die Here nie deel daarvan is nie!Maak Hom deel van jou beroeps-besluite en deel van jou familie-lewe.Jou kinders is ʼn seën van die Here af!Here danki...  Read More
15 Julie 2022
July 15th, 2022
DagstukKolessense 2Die hele Ou Testament: die godsdiens van die Jode met al die reëls en wette is eintlik net daar om na Jesus te wys!Hy het die vervulling van elke fees, en kosher gebruik geword!“Die...  Read More
14 Julie 2022
July 14th, 2022
DagstukEksodus 16Die logistiek om oor ʼn miljoen mense kos te gee elke dag moes enorm wees, dis hoekom die Israeliete na net ʼn maand begin kla het van die honger al hulle padkos vanaf Egipte het op ger...  Read More
13 Julie 2022
July 13th, 2022
DagstukPsalm 126Die Pelgrimslied is geskryf eers nadat Juda uit ballingskap terug-gekeer het van Babilon af. (Dus in Ezra en Nehemia se tyd of later, selfs in Maleagi se tyd)Die tema hier is dat die H...  Read More
12 Julie 2022
July 12th, 2022
DagstukKolossense 1Die geheim is:Christus leef in julle!Hoe wonderlik dat hierdie Jesus wat in ons woon en so saam met ons…deur ons lewe, die sigbare uitbeelding van die onsigbare God is!Hy is God!Hy ...  Read More
11 Julie 2022
July 11th, 2022
DagstukEksodus 15 Moses en Miriam, sy suster, neem ʼn oomblik om die Here te dank met ʼn loflied vir Sy oorwinning oor Egipte!Dank die Here gereeld in jou gebede voordat jy aan gaan op jou lewensreis, v...  Read More
10 Julie 2022
July 9th, 2022
DagstukPsalm 125Die Ewige berg Sion, word met ons as gelowiges se ewige lewe vergelyk!Die Here sal ook vir ewig om ons ñ berg van beskerming wees, soos Jerusalem berge om haar het!Die Here belowe dat ...  Read More
9 Julie 2022
July 9th, 2022
DagstukLukas 24Jesus het opgestaan!Hy was nie meer tussen die dooies nie, maar het die dood oorwin en Lewe!!!Om dit te bevestig, verskyn Hy vir 40 dae aan verskeie mense: die vroue by Sy graf, die Emm...  Read More
8 Julie 2022
July 8th, 2022
DagstukEksodus 14“Wag en kyk! Die Here sal in julle plek veg.”‭‭EKSODUS‬ ‭14:14‬ ‭Die Here kloof die see oop, om die Israeliete droogvoets deur die water te laat trek, maar toe die Egiptieseleer agter...  Read More
   NewerOlder