12 Augustus 2022
August 12th, 2022
DagstukPsalm 136“Prys die Here, want Hy is goed! Aan sy liefde is geen einde nie.”PSALMS 136:1 NLV Ek wens ek kon die Israeliete die lied hoor sing!Seker ñ groep priesters wat oor die skepping... Read More
11 Augustus 2022
August 11th, 2022
DagstukJohannes 4Oppad van Jerusalem na Galilea stop Jesus by ñ Samaritaanse dorp, om met ñ vrou wat skaam en verwerp is (sy skep water in die middel van die dag as niemand by die put is nie- vrouens ... Read More
10 August 2022
August 10th, 2022
DagstukEksodus 25Die Here begin om die Tabernakel se meubels aan Moses te verduidelik, maar intussen werk die Here in die nou nomadiese Israeliete se harte, om van die duur geskenke wat hulle Egipties... Read More
9 Augustus 2022
August 9th, 2022
DagstukPsalm 135Afgode is mensgemaak en kan vir jou niks doen nie!In Israel se dae het die nasies hulle stom beelde aanbid, soos die mense van vandag wat hulle eie weergawe van god maak sodat dit hull... Read More
8 Augustus 2022
August 8th, 2022
DagstukJohannes 3Nikodemus word deur Jesus verduidelik hoe om tot wedergeboorte te kom!Ons geloof in Hom bring ons in die ewige lewe in!Daarom is Sy kruisdood:“sodat elkeen wat in Hom glo die ewige le... Read More
7 Augustus 2022
August 7th, 2022
DagstukEksodus 24Die Here ontmoet nie net vir Moses op die berg nie maar ook die leiers van Israel!Hulle sien die Here se teenwoordigheid en besef dat wat Moses vir hulle sê, waarlik van God af kom!!H... Read More
6 Augustus 2022
August 6th, 2022
DagstukPsalm 134Die volk het gereeld (drie keer ñ jaar) hierdie bedevaartslied (pelgrimslied) gesing, om die wat in die tempel werk te seën.Dis wonderlik om vir die Here te werk, maar dit is steeds ñ ... Read More
5 Augustus 2022
August 5th, 2022
DagstukJohannes 2Ten spyte van wat die Here weet in ons as mens aangaan, bedien Hy ons nogtans met Sy liefde!Hy verander water in wyn by ñ troue, en as Hy vir Paasfees in Jerusalem by die Tempel kom j... Read More
4 Augustus 2022
August 4th, 2022
DagstukEksodus 23Integriteit is vir die Here so belangrik, dat Hy wette daaroor in stel!Om nie te lieg nie, goed te werk met jou werkers en te rus op ñ gereelde basis, word hier deel van God se voorsk... Read More
3 Augustus 2022
August 3rd, 2022
DagstukPsalm 133Waar daar eenheid is, in ñ huis, ñ werkplek, ñ kerk of enige plek waar mense eensgesind saamleef en werk, sê die psalm dat die Here sy seën “gebied” of beveel (command) oor daardie men... Read More
2 Augustus 2022
August 2nd, 2022
DagstukJohannes 1“In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.”JOHANNES 1:1Jesus is die Woord en is dus self God.Hierdie boek Johannes beskryf Sy bediening:Van ... Read More
1 Augustus 2022
August 1st, 2022
DagstukEksodus 22Morele wette is belangrik vir ʼn samelewing!Almal moet ʼn sin hê van wat sosiaal aanvaarbaar is en wat ons nie aan mekaar mag doen nie.Om in harmonie te kon saam leef het die Here vir I... Read More
31 Julie 2022
July 30th, 2022
DagstukPsalm 132Dawid se droom, sy visie, was om ʼn stad vir die Here te hê: die Dawidstad Jerusalem!Sodat daar vir die Here ʼn “Huis”, ʼn Tempel gebou kon word!Dawid het besef die volk Israel het almal ... Read More
30 Julie 2022
July 29th, 2022
DagstukTitus 3Paulus sluit sy boek aan Titus af deur outoriteit te beklemtoon as ʼn belangrike en voortdurende lerings-punt vir sy gemeente!Ons is immers die draers van die goeie nuus en moet daarom so... Read More
29 Julie 2022
July 29th, 2022
DagstukEksodus 21Hierdie praktiese Ou Testamentiese wette vir saam leef is hard en ongenaakbaar.ʼn Oog vir ʼn oog was die tipe geregtigheid van die tyd, maar Jesus kondig genade aan en nou lyk reëls vir... Read More
28 Julie 2022
July 28th, 2022
DagstukPsalm 131Bemoei jou nie met te moeilike goed nie!Moenie vanuit hoogmoed en trots oor alles redeneer nie.Glo soos ‘n kind!Rus in die Here!Here, ons wil kinderlik op U hoop!Ons wil vertrou op U v... Read More
27 Julie 2022
July 27th, 2022
DagstukTitus 2Bemoedig en wys tereg die ouer manne en ouer vroue, jong vroue, jong mans, werkers (Paulus skryf oor slawe), kinders en so dan ook almal in die kerk.Om vooruit te gaan in die Koninkryk v... Read More
26 Julie 2022
July 26th, 2022
DagstukEksodus 20Die 10 gebooie het die riglyn gevorm van die Joodse kultuur, maar ook van ons Westerse samelewing!Hierdie 10 essensiële beginsels wys ons, hoe ons verhouding met die Here moet lyk(1-5... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
