30 Augustus 2022
August 30th, 2022
DagstukPsalm 142Dawid roep uit na die Here vanuit die grot waar hy gewoon het en weggekruip het vir Saul.Hy besef dat dit nie help om te kla by mense nie, maar eerder met die Here alleen te praat oor ... Read More
29 Augustus 2022
August 29th, 2022
DagstukJohannes 10Jesus verduidelik dat ons slegs deur Hom as die deur, in die skaapkraal van Sy Koninkryk kan inkom, en op geen ander manier sal ons toegang kry tot Sy beloftes en volheid van Lewe ni... Read More
28 Augustus 2022
August 28th, 2022
DagstukEksodus 31Besaleël en Oholiab word deur die Gees van die Here besonderse vakmanskap vaardighede gegee, om al die meubels van die Tabernakel en die tent self ook te maak!Hoe wonderlik dat hierdi... Read More
27 Augustus 2022
August 27th, 2022
DagstukPsalm 141Dawid het geweet dat dit net die Here is wat hom kan beskerm!Daarom, het hy sy toevlug by die Lewende God gesoek, en besef dat bose mense met hulle planne eintlik niks aan hom kan doen... Read More
26 Augustus 2022
August 26th, 2022
DagstukJohannes 9Jesus genees ʼn blind gebore man wonderbaarlik!!!Daarna word die man deur die Fariseërs ondervra en later uit die sinagoge (sy plaaslike “kerk”) verban!Maar Jesus stel Homself voor as ... Read More
25 Augustus 2022
August 25th, 2022
DagstukEksodus 30Die wierook altaar simboliseer ons gebedslewe met die Here!Elke oggend en elke aand moes daar wierook geoffer word, hierop so moet ons 'n oggend en aand roetine van gebed hê!Deel van ... Read More
24 Augustus 2022
August 24th, 2022
DagstukPsalm 140“Maar ek weet die Here behartig die regsaak van die hulpeloses en die regte van die armes.”Psalm 140:13 NLVDie Here sal ons red van ons vyande en die wat teen ons geweld pleeg!!Here U ... Read More
23 Augustus 2022
August 23rd, 2022
DagstukJohannes 8Op die Olyfberg wat uitkyk op die Tempel kompleks, bring die Fariseërs ʼn vrou wat owerspel gepleeg het na Jesus toe! (Hulle bring nie die man nie?)Jesus sê egter net sondeloses kan di... Read More
22 Augustus 2022
August 22nd, 2022
DagstukMet die toewyding en salwing van Aaron, en sy seuns as priesters was daar rituele en offers wat gedoen moes word om hulle eers skoon te kry, voordat hulle namens die volk kon offers bring om hu... Read More
21 Augustus 2022
August 21st, 2022
DagstukPsalm 139Dawid besef die Here is orals!Hy is in ons, Hy is om ons en Hy is selfs waar ons nie is nie: Hy is Alomteenwoordig!Maar, Dawid besef ook dat Hy ons geken het in ons moederskoot, nou en... Read More
20 Augustus 2022
August 20th, 2022
DagstukJohannes 7Jesus se besoek en prediking by die Loofhuttefees (moontlik die tweede jaar van Sy aardse bediening ) het die skare Israeliete, en selfs die skrifgeleerdes verdeeld gelaat: daar was ñ... Read More
19 Augustus 2022
August 19th, 2022
DagstukEksodus 28Die klere vir Aaron die Hoëpriester, word beskryf sodat dit noukeurig gemaak kan word.Ook sy seuns, en die res van die priesters se drag word uitgestippel.Vir my en jou as nuwe Testam... Read More
18 Augustus 2022
August 18th, 2022
DagstukPsalm 138Die Here het ñ plan met jou lewe!!Bid soos Dawid en vra die Here om die plan deur jou lewe ten volle te vervul!Dan sal al die leiers oor die aarde….“sal sing van die werke van die Here... Read More
17 Augustus 2022
August 17th, 2022
DagstukJohannes 6Jesus is die Brood van die Lewe!!!Ons moet Hom elke dag eet!Elke dag deel hê van Hom sodat ons kan groei!Jesus leer die belangrike beginsel vir Sy dissipels, nadat Hy die vyf brode en... Read More
16 Augustus 2022
August 16th, 2022
DagstukEksodus 27Die Tabernakel was omgrens met ʼn fyn wit linne wat aan 60 pale gehang het met die oostekant se opening nog 6 pale by. Daar is 66 boeke in die Bybel en “daarbinne” ontmoet ons die Here... Read More
15 Augustus 2022
August 15th, 2022
DagstukPsalm 137Die Jode se Pelgrimsliedere was oor die wêreld bekend, so toe die Babiloniërs hulle in ballingskap wegvoer, en wou hê hulle moes ñ loflied sing, was hierdie die hartseer lied uit hulle... Read More
14 Augustus 2022
August 14th, 2022
DagstukJohannes 5Nadat Jesus ñ kreupel man wat al 38 jaar wag vir genesing, gesond gemaak het antwoord Hy die skrifgeleerdes wat Hom oor die wonderwerk op ñ Sabbat uitvra.Hy verduidelik dat Hy die Lew... Read More
13 Augustus 2022
August 13th, 2022
DagstukEksodus 26Die detail van die Tabernakel is belangrik omdat dit ʼn verteenwoordiging is van hoe die Troonkamer van die Here lyk.Dis ook so wonderlik hoe alles op Jesus dui!Want die tent van ontmo... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
