15 Februarie 2024
February 15th, 2024
Jeremia 31Die Here bevestig die terugkeer van Juda en Israel na hulle ballingskap.Vir Juda sou dit 70 jaar wees, maar ons weet dat selfs vandag nog Jode terugkeer na Israel van regoor die wêreld!Hierd... Read More
14 Februarie 2024
February 13th, 2024
Deut. 18Leviete dien die Here en het daarom nie grondgebied in Israel nie, die Here is hulle erfdeel!Soos hulle die volk geestlik versorg het, so moes die mense hulle fisies versorg deur hulle tiendes... Read More
13 Februarie 2024
February 13th, 2024
Joshua 15Juda kry die meeste van die grond wes van die dooie see terwyl Kaleb die berg en bees gebiede oos van die dooie see kry wat ons vandag ken as die Jordaan gebied.Net soos Juda se nasate nie di... Read More
12 Februarie 2024
February 11th, 2024
Jeremia 30“Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.’ ””Jeremia 30:22 AFR20Jeremia profeteer die herstel van Israel.Hy profeteer dat Israel sal terugkeer uit ballingska... Read More
11 Februarie
February 10th, 2024
Deut. 17Voorskrif vir regspraak behels ñ stelse van regters wat beslissings vel in Israel, maar 2 tot 3 getuies is nodig vir skuldig bevinding.Die beginsel is in die Nuwe Testament in die kerk ook ing... Read More
10 Februarie 2024
February 10th, 2024
Joshua 14Kaleb is die hebreeuse woord vir hond!Miskien was dit sy naam omdat hy ñ egiptenaar was wat hom by die stam van Juda aangesluit het.Al was hy nie ñ gebore Israeliet nie, het hy deur sy geloof... Read More
9 Februarie 2024
February 9th, 2024
Jeremia 29Jeremia stuur ñ brief aan die ballinge wat reeds weggevoer is deur Nebukadnesar na Babelonië.Anders as ander profete, sê Jeremia vir hulle dat hulle nog lank in Babelonië sal woon (70 jaar e... Read More
8 Februarie 2024
February 7th, 2024
Deut. 16Die 3 Pelgrimsfeeste: Paasfees, Pinksterfees en Loofhuttefees is vir ons as Kerk vandag nog ñ hoogtepunt, want dit wys na Jesus se koms op 3 verskillende tye en maniere:Pasga - Jesus kom bevry... Read More
7 Februarie 2024
February 6th, 2024
Joshua 13Al het Joshua en die volk gedink dit gaan ñ paar weke, miskien maande vat om vinnig al die volke te verdryf en die stede te oorwin, het dit Israel langer as Joshua se leeftyd gevat en steeds ... Read More
6 Februarie 2024
February 5th, 2024
Jeremia 28Mense glo wat hulle wil glo!Daarom sal daar altyd ook vals profete wees wat profeteer wat mense wil hoor.Maar, die Here se woord sal steeds waar bly en deurkom deur die ware profeet soos Jer... Read More
5 Februarie 2024
February 4th, 2024
Deut. 15Moses stel die 7 jaar skuld vryskelding in as ñ beginsel:Jode mag vir jode geld leen, maar moet dit in die 7de jaar vryskeld. Veral vir behoeftiges wat geld nodig het.Ook Hebreeuse slawe moet ... Read More
4 Februarie 2024
February 3rd, 2024
Joshua 12Dit is waardevol om terug te kyk en te sien die oorwinnings wat die Here jou help behaal het.Soos Joshua en die volk kon herroep dat 31 konings oorwin is, so is ek seker dat as jy aan jou lew... Read More
3 Februarie 2024
February 2nd, 2024
Jeremia 27Nebukadnesar het al reeds Juda ingeval en Sedekia daar gelos as koning wat aan Babelonië onderdanig is.Nou sit Sedekia met verteenwoordigers van sy buurlande om ñ rebellie komplot te beplan,... Read More
2 Februarie 2024
February 1st, 2024
Deut. 14Deur die vleis van diere, visse en voëls te onderskei tussen wat rein en onrein is,beskerm die Here hierdie midde-oosterse Israeliete wat in ñ warm streek bly lank voor die tegnologie van verk... Read More
1 Februarie 2024
January 31st, 2024
Joshua 11Die stede en volke van Kanaän het met verharde harte saam opgetrek teen Joshua en Israel.Maar, dit het Israel se taak makliker genaak want, nou was die vyand se grootste mag saam op een plek,... Read More
31 Januarie 2024
January 30th, 2024
Jeremia 26Jeremia waarsku Jojakim, die koning en die volk in die tempel van die Here oor die oordeel wat gaan kom oor Jerusalem!Hy boet amper met sy lewe omdat hy in die naam van die Here die waarheid... Read More
30 Januarie 2024
January 29th, 2024
Deut. 13Die Here sê baie duidelik aan Israel en aan jou en my, om nie toe te gee aan die kultuur om ons, en net soos ander waarmee jy daagliks te doen kry, ander goed bo God te stel nie.Ons moet die H... Read More
29 Januarie 2024
January 28th, 2024
Joshua 10Die Gibeoniete het op ñ slinkse manier deel van Israel geword en so hulle beskerming geniet.Daarom trek Joshua en sy weermag teen 5 konings op wat Gibeon aanval.Dit was ñ strategie van die He... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
