24 Januarie 2024

Deut. 11

Moses moedig die volk aan om die Here te gehoorsaam as hulle oor die Jordaan trek!
Hy stel die goeie dinge wat die Here vir die volk beplan voor as ñ seën!
Wat hulle sal kry as hulle Sy wet, Sy wil gehoorsaam!

Maar, hy noem ook die slegte dinge wat gebeur as die natuurlike uitvloeisel van ongehoorsaamheid en hy noem dit vloek!

Ons moet en wil eerder seën kies as vloek, en Jesus het die vloek op Hom geneem en ons net met die seën gelos.

Here dankie vir U seën!
U is ons Rigtingwyser!

Archive

 2024