19 Januarie 2024

Jeremia 22

Jeremia waarsku die koning Jojakim oor sy onreg, hy was die seun van Josia wat ñ herlewing in Juda beleef het!
Jeremia profeteer, dat na hom nie meer ñ koning op die troon van Dawid sou sit nie omdat Nebukadnesar almal na Babilon sal wegvoer, en Jojakim se nageslag in ballingskap sou sterf.

Die Here waarsku die bose koning vir nog ñ laaste maal.

Ek en jy moet bly waarsku sodat inkeer kan kom.

Here, dankie vir U genade! Dankie dat U nog en nog kanse gee maar dan dissiplineer U!
U is die God van Orde!

Archive

 2024