23 Januarie 2024

Joshua 8

Ai, wat ñ vorige keer vir Israel verslaan het, moes nou aangeval word.
Daarvoor het die Here vir Joshua oorlogs-strategie gegee en Israel verower die stad en sy 12 000 mense met ñ goeie plan.
Daarna, lees Joshua weer die wet voor aan Israel.

Here, dankie vir oorwinnings met U strategie!
U is die Leërowerste van die leërskare!!

Archive

 2024