25 Januarie 2024
Jeremia 24
Die mense wat na die ballingskap in Jerusalem agter gebly kon dalk dink hulle is beter as die wat deur Nebukadnesar weggevoer is maar, Jeremia sien hierdie visioen.
Die Here wys die profeet dat die goeie vye die bannilige is en meeste van die wat agter gebly het die slegte vye is.
Hy het ñ belofte van seën vir die in ballingskap:
“Ek sal aan hulle harte gee om My te ken, dat Ek die Here is. Hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees; want hulle sal na My terugkeer met hulle hele hart.”
Jeremia 24:7 AFR20
Here, help ons om nie ons eie verkeerde gevolgtrekkings te maak nie maar om U voluit te dien.
U is Kenner van harte en motiewe.

Archive
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February
1 Februarie 20252 Februarie 202531 Januarie 20253 Februarie 20254 Februarie 20255 Februarie 20256 Februarie 20258 Februarie 20257 Februarie 20259 Februarie 202510 Februarie 202511 Februarie 202512 Februarie 202513 Februarie 202514 Februarie 202515 Februarie 202516 Februarie 202517 Februarie 202518 Februarie 202519 Februarie 202520 Februarie 202521 Februarie 202522 Februarie 202523 Februarie 202525 Februarie 202524 Februarie 202526 Februarie 202527 Februarie 202528 Februarie 20251 Maart 2025
March
2 Maart 20253 Maart 20254 Maart 20255 Maart 20256 Maart 20257 Maart 20258 Maart 20259 Maart 202511 Maart 202510 Maart 202512 Maart 202513 Maart 202514 Maart 202515 Maart 202516 Maart 202517 Maart 202518 Maart 202519 Maart 202520 Maart 202521 Maart 202522 Maart 202524 Maart 202523 Maart 202525 Maart 202526 Maart 202527 Maart 202528 Maart 202529 Maart 202530 Maart 202531 Maart 20251 April 2025