21 Februarie 2024

Jeremia 33

In ñ baie moeilike tyd vir Jerusalem en Juda beloof die Here dat Israel steeds Sy volk is en dat Hy hulle sal herstel.
Hy belowe ekonomiese herstel sowel landbou en sosiale voorspoed in ñ tyd wat dit sleg gaan met die hele Israel.
Hierdie profesie is uit die aard van die saak eers vir baie jare na Jeremia se tyd, maar die Here beloof om hom te wys wat gaan gebeur:
“‘Roep My aan, en Ek sal jou antwoord; Ek wil aan jou groot en onbegryplike dinge bekend maak wat jy nie geweet het nie.’”
‭‭Jeremia‬ ‭33‬:‭3‬ ‭AFR20‬‬

Here, ons roep U aan vandag! Wys ons asb U plan vir ons!
U is die God van gister, vandag en môre!

Archive

 2024