28 Februarie 2024

Joshua 20

Hoe wonderlik is die Here se genade!
Hy skep ñ plek, asielstede, waarin skuldig veilig kan wees, waar die wat moet sterf (soos ons en alle sondaars) kan bly leef omdat hulle IN die Asielstad is!
Ons bly leef omdat ons in Christus Jesus, ons Asielstad is!

Here, ons is veilig by U van die ware bloedwerker, die aanklaer wat kom om te moor te roof en te steel.
U is ons Veiligheid!

Archive

 2024