29 Februarie 2024

Deut. 23

As ek hierdie hoofstuk lees oor wie in die tempel mag kom en wie nie, kan ek nie help om aan die uitsonderings te dink wie die Here goedgekeur het nie!
Genade!!
Daniël was nog in Nebukadnesar se huis, en tog het die Here aan hom verskyn,
Ragab was ñ prostituut maar, sy het met ñ spioen uit Juda getrou, Rut was ñ Moabiet en 4 geslagte later het Dawid gekom.  (Dit was minder as 10 geslagte vir Salomo wat die tempel gebou het.
So, het Paulus vir Onesimus terug gestuur na Filemon toe….
Al hierdie reels het uitsonderings as die Here in verhouding en met genade kom ingryp en wys dat Sy liefde groter as die letter van die wet is!

Here, U is ons wet en U liefde lei ons!
U is Reg!

Archive

 2024