16 Februarie 2024

Joshua 16

Josef het dubbel geërf as wat sy broers gekry het deur sy jongste seun Efraim en sy oudste Manasse.
Efraim het baie meer ontvang as sy broer, in ooreenstemming met Jakob hulle oupa se seën.
Efraim se grondgebied was so groot en hulle mense so talryk dat die profete dikwils Israel genoem het by hulle bynaam: Efraim.

Here, U het U belofte aan Josef gehou, dankie dat U altyd U woord hou met ons!
U is nie n mens dat U sou lieg nie!
U is Waarheid!

Archive

 2024