17 Februarie 2024

Deut. 19

Die Asielstad-beginsel wys die genade van die Here in Sy wet.
Iemand wat iemand anders per ongeluk doodmaak kon na so ñ Asielstad vlug en veilig wees.
Ek en jy is skuldig aan sonde en moet sterf!
Maar daar is ñ Asielstad: Jesus!
Waarin ons kan gaan wegkruip en veilig kan wees.

Moses verduidelik die verdere regstelsel en ons kry vandag nog beginsels daaruit. By voorbeeld:
Moenie iemand veroordeel of aanvat op grond van 1 getuie nie (hy kan dalk jok), wag vir 2 of 3 getuies voordat jy optree!!

Here, dankie dat U ons reg teenoor mekaar wil laat lewe!
U is ons Regter!

Archive

 2024