20 Julie 2023
July 19th, 2023
1 Kronieke 11Dawid is as koning gesalf na Saul!Hy was ñ gewilde koning en het die geharde Jebusiete oorwin om Jerusalem sy hoofstad te maak. Hy het die stad ontwikkel en ook Israel sterk gemaak deur h... Read More
19 Julie 2023
July 19th, 2023
Esegiël 40Esegiël sien n visioen van die Tempel nadat dit reeds vernietig is. So sy beeld is simbolies en sy afmetings is nie soos die tempel van ouds gelyk het nie. Hy beskryf ñ tempel wat toeganklik... Read More
18 Julie 2023
July 17th, 2023
2 Johannes Ons is die “uitverkore vrou”, die Bruid van Christus!Wat die oudste dissipel, Johannes, aan die einde van sy lewe aanspreek. Hy moedig ons aan om by die waarheid te bly en Jesus as Here te ... Read More
17 Julie 2023
July 17th, 2023
1 Kronieke 10Die boek oor die Konings van Israel probeer om al die konings in ñ baie goeie lig te stel en verkies om baie van hulle foute nie oor te vertel nie!Die boek moet egter by die 1ste Koning, ... Read More
16 Julie 2023
July 16th, 2023
DagstukEsegiël 39In die laaste dae sal Israel weer in hulle land bly!Dit het gebeur toe Israel in 1948 onafhanklikheid verkry het, en alle Jode weer na hulle land kon terugkeer!Daar gaan nog 'n Groot ... Read More
15 Julie 2023
July 15th, 2023
Dagstuk1 Johannes 5Liefde lyk soos kind wees!Kind wees van God lyk soos gehoorsaamheid!Gehoorsaam wees lyk soos geloof!Dus:Liefde = Gehoorsaamheid=Kind van God wees=Oorwinning =Geloof=Ewige Lewe!As on... Read More
14 Julie 2023
July 14th, 2023
Dagstuk1 Kronieke 9Die hoofstukke van geslagsregisters kom tot 'n hoogtepunt as die Judeërs, Benjamiete en Leviete en priesters wat uit ballingskap kom genoem word, want dit is hulle wat diens doen in... Read More
13 Julie 2023
July 13th, 2023
DagstukEsegiël 38Esegiël begin skielik profeteer oor die vêrre toekoms van Israel. Sy profesie oor die eindtye behels dat ’n nasie uit die afgeleë Noorde teen Israel sal optrek saam met ander nasies!D... Read More
12 Julie 2023
July 12th, 2023
Dagstuk1 Johannes 4“Hy wat IN julle is, is groter as hy wat in die wêreld is!!”Die Een wat in ons is, is Liefde:“Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het. God is liefde. En wie in die liefde ... Read More
11 Julie 2023
July 11th, 2023
Dagstuk1 Kronieke 8Die stam van Benjamin se geskiedenis is nou saam verweef in Juda se bestaan. Hier word verwys na Benjamiete wat in Jerusalem gewoon het en ook, soos díe van die stam van Juda, na ba... Read More
10 Julie 2023
July 9th, 2023
Esegiël 37Esegiël sien ñ valei vol doodsbeendere wat hy oor moet profeteer:Hy sien toe hoe die beendere vleis, senings en vel kry!Daarna profeteer hy die Gees, wind in hulle as asem, en hy sien ñ magt... Read More
9 Julie 2023
July 8th, 2023
1 Johannes 3Ons ken die Liefde: Hy het Sy lewe vir ons afgelê!ñ Heilige en rein lewe soos wat ons moet leef met Christus in ons, het ook tot gevolg dat ons ander lief het en prakties dit leef deur men... Read More
8 Julie 2023
July 7th, 2023
1 Kronieke 7Die geslagsregister van Jakob se ander seuns word nou verder verduidelik om konteks te skep hoe Juda ingepas het in vergelyking met die ander stamme van Israel.Een Efraimiet staan uit bo d... Read More
7 Julie 2023
July 6th, 2023
Esegiël 36Die Here kondig die herstel van Israel aan!Nie net sal hulle terug keer uit Ballingskap nie, maar hulle sal weer die Heilige land bewoon en bewerk!Hulle sal dan God se volk wees, en Hy sal d... Read More
6 Julie
July 5th, 2023
1 Johannes 2Die Here wat Regverdig en Waar is, spreek ons vry van sonde en skuld!Daarom, moet ons soos mense van die Lig leef deur tot eer van die Here, reg te doen en mekaar lief te hê!As ons in lief... Read More
5 Julie 2023
July 5th, 2023
1 Kronieke 6Uit ñ priester se pen is die geslagsregister van Aaron en van Levi geweldig belangrik!Vir die wat uit ballingskap terug gekeer het, moes die aanbidding weer by die nuwe tempel voortgesit w... Read More
4 Julie 2023
July 4th, 2023
Esegiël 35Die Edomiete was afstammelinge van Esau, die broer van Jakob. Hulle het die Israeliete nie gehelp in die tyd van die Assiriëse ballingskap, en later toe Jerusalem na Babelonië weggevoer was ... Read More
3 Julie 2023
July 3rd, 2023
1 Johannes 1God is Lig!Hy laat ons lewe in Sy lig deur ons uit die duisternis van sonde uit te haal!!Dit is hoekom ons met volkome blydskap lewe!Hy maak ons skoon!“As ons ons sondes bely – Hy is getro... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
