26 Maart 2024

Nehemia 5

Nehemia is ontsteld as hy hoor hoe die arm mense van sy volk uitgebuit is deur die rykes, en die wat veronderstel was om te lei!
Daarom stop hy hulle skuld met massiewe rentes, en laat hy Judeers wat in slawerny is agv hul skuld, vrykom.

Nehemia regeer egter as goeweneur deur nie swaar belastings te eis van mense wat dit nie kan betaal nie.

Here, help ons om regverdig om te gaan met die armes om ons, en dat ons bereid sal wees om vir onderdruktes om ons op te staan soos wat Nehemia gedoen het.
Gee ons asb sulke moed.
U is Almagtig!

Archive

 2024