7 April 2024

Nehemia 9

“Repentance”:
Ware berou en belydenis kan jou ALTYD weer terug bring in die Here se teenwoordigheid!

Hier kom Nehemia onder leiding van die Hoëpriester Jesua saam met die volk in berou na die Here toe!
As volk keer hulle hul harte terug na die Here!

Here, ons het ñ daaglikse bekering: ñ elke dag se ware berou en belydenis voor U, nodig!
Here U is die God wat vergewe en verlos! (v. 17)

Archive

 2024