30 Maart 2024

Deut. 33

Moses seën die stamme van Rueben, Juda, Levi en Benjamin!
Hy seën ook die geslag van Josef, dit is Efraim en Menasse.
Hy seën ook Sebulon, Naftali, Gad, Dan en Aser.
Hy sluit af deur ñ Algemene seën oor Israel uit te spreek.

Here, dankie dat U ons seën met U teenwoordigheid!
U is die Een wat die graf en die dood oorwin het!!

Archive

 2024