2 April 2024

Deut 34

Moses sterf!
Nadat Moses die volk op 80 jarige ouderdom begin lei het, lei hy hulle vir 40 jaar!
Dus
40 jaar ñ Egiptiese prins
40 jaar ñ eensaam herder,
40 jaar ñ volks-leier!

Hy sterf alleen en die Here begrawe Moses.
Ek dink sodat niemand sy graf kan aanbid soos mense dikwels met groot leiers doen nie.

Here, dankie dat U Moses van aangesig tot aangesig geken het!
Mag ons U ook so ken?
U is Liefde!

Archive

 2024