4 April 2024

Nehemia 8

Die vreugde van die Here is julle toevlug!

Dit sê Esra vir Israel nadat hy vir hulle uit die wet van Moses voorlees en hulle van berou huil.

Hulle vier dan die Loofhuttefees met groot vreugde in Israel!
Die Huttefees is altyd gevier om na die Messias uit te sien.

En vir ons wat Hom weer verwag, ons behoort ook die Loofhuttefees te vier in afwagting op Christus se wederkoms!

Here, ons smag na U met vreugde in ons harte!
U is ons Toevlug!

Archive

 2024