25 Maart 2024

Jeremia 44

Jeremia waarsku weer die Judese vlugtelinge in Egipte teen afgodery!
Maar hulle antwoord dat hulle die koningin van die hemel (demoniese afgodery) sal bly aanbid.

Jeremia verduidelik dan dat die vlugtelinge almal sal omkom in Egipte en nie die oorblyfsel van Israel sal wees waarmee die Here sal aangaan nie.
Ons weet dat die ballinge in Babeloniƫ toe sou terug keer en die oorblyfsel wees wat weer n volk sou vorm.

Here, help ons om nie U plan met ons te mis deur ons sonde nie!
U is Getrou!

Archive

 2024