19 Junie 2024
June 18th, 2024
Psalm 2Ons is hier om die nasies van die Messias te vertel!!As hulle teen Hom kies kan dit vir hulle rampspoedig wees, maar om Hom te dien is vreugde.“Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en ... Read More
18 Junie 2024
June 18th, 2024
Lukas 6:12-22Jesus kies sy 12 apostels na ñ nag se gebed vanuit Sy groter groep dissipels.Hy wys hulle herderskap deur besetenes te bevry en siekes te genees!Met Sy omgee vir die skare begin Hy hulle ... Read More
17 Junie 2024
June 17th, 2024
Rigters 20ñ Burgeroorlog breek uit!Die res van Israel veg teen die stam Benjamin oor wat hulle aan die Leviet se byvrou gedoen het.25 000 van die 26 000 Benjamiete sneuwel, maar eers nadat hulle dappe... Read More
16 Junie 2024
June 16th, 2024
Psalm 1Op vadersdag is Psalm 1 gepas!Die Here is tevrede met ñ man wat die Here se Woord dag en nag oordink.Met ander woorde jy rig jou lewe in volgens die Here se beginsels en jy maak besluite as jy ... Read More
15 Junie 2024
June 15th, 2024
Lukas 6:1-11Jesus laat Sy dissipels eet en dus tegnies laat hy hulle koring oes op ñ sabbat.Dit was teen die wet.Verder genees hy ook iemand op die sabbat.Die sabbat (die sewende dag van die week, vry... Read More
14 Junie 2024
June 13th, 2024
Rigters 19Wat ñ hartseer storie!Net soos Genesis 19 beskryf die storie die uiterse verval van moraliteit in Israel!Eintlik is die verkragting van die Leviet se byvrou vertel sodat ons kan agterkom dat... Read More
13 Junie 2024
June 13th, 2024
2 Samuel 24Dawid se trots maak dat hy die volk wil tel om sy mag te bereken.Joab waarsku hom om dit nie te doen nie.Nogtans laat Dawid vir Joab die hele volk tel: daar was 1.3 miljoen weerbare manne i... Read More
12 Junie 2024
June 11th, 2024
Lukas 5:33-39Vas, om sonder kos te bly in gebeds toewyding, is deel van ons as Christene se geestlike dissiplines!Die dissipels hoef nie te gevas het nie, maar noudat die Bruidegom nie by ons is nie m... Read More
11 Junie 2024
June 11th, 2024
Rigters 18Die stam van Dan was die laaste om grond te kry.Hulle het gaan verken en heel noord in Israel ñ stad ontdek van Sidoniërs met mooi lande wat nog nie deur ñ Israelitiese stam oorgeneem is nie... Read More
10 Junie 2024
June 9th, 2024
2 Samuel 23Dawid se lofgedigte was Gees geinspireer soos ons deur sy eie mond hoor in vers 2.Dawid het ñ geweldige respek en liefde afgedwing onder sy manskappe, maar veral onder die 37 wat hier beskr... Read More
9 Junie 2024
June 9th, 2024
Lukas 5:17-32Jesus sien die geloof van die vriende wat die siek man deur die dak tot by Sy voete laat sak. Daarom vergewe Hy eers sy sonde, en dan om te wys Hy kan vergewe, genees Jesus ook die man.Da... Read More
8 Junie 2024
June 7th, 2024
Rigters 17In die dae van die rigters was manne soos Miga in Israel orals.Mense wat die Here wil dien, maar nie weet hoe nie. Onthou daar was nie kerke orals nie, maar net een Tabernakel in Israel, en ... Read More
7 Junie 2024
June 6th, 2024
2 Samuel 22“Want met U loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur.”II SAMUEL 22:30 AFR53Dawid se lied loof die Here se getroue liefde!Dawid eer die Here, dat Hy hom gehelp het ... Read More
06 Junie 2024
June 5th, 2024
Lukas 5:1-16Jesus preek vanuit Petrus se boot na ñ onsuksesvolle nag vir hom en Johannes en Jakobus.Maar Jesus sê hulle moet weer probeer al was die nette nou skoon.Hulle vang toe ñ massiewe groot van... Read More
05 Junie 2024
June 5th, 2024
Rigters 16Simson dra die hekke van Gasa na Hebron.Dis omtrent 20 ton vir 30km berg op.Dit kon net bo-natuurlik wees.Daarna verlei Delila Simson vir geld!Sy hare word afgeskeer, hy word gevang, sy oë u... Read More
04 Junie 2024
June 4th, 2024
2 Samuel 21Dawid stop die droogte oor Israel deur vir die Here te vra wat die oorsprong was.Dit toe met die Gibeoniete uit te sorteer, want hulle was amper uitgemoor deur Saul.Dawid gee 7 van Saul se ... Read More
3 Junie 2024
June 3rd, 2024
Lukas 4:14-44Na Jesus se doop en versoeking in die woestyn, begin Hy Sy prediking in Nasaret waar Hy groot geword het.Hulle verwerp Hom egter, omdat almal Hom ken.Hulle gaan so vêr as om Hom te wil do... Read More
2 Junie 2024
June 2nd, 2024
Rigters 15Simson, kwaad vir die Filistyne, doen hulle groot skade aan deur 300 jakkalse te vang en hulle in pare aan mekaar vas te bind en ñ fakkel aan hulle sterte vas te maak.Die verskrikte en brand... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
