25 Mei 2024

Lukas 3:1

Johannes die doper het mense by die Jordaan rivier gedoop.
Hy het reg en geregtigheid gepreek en duidelik gesê dat hy nie die Messias is nie, maar Hy sal nog kom.
Hy is toe deur Herodus in die tronk gesit vir sy waarheid praat.

Here, dankie dat ons soos Johannes geroep is om U goeie nuus te vertel!
U is die Waarheid!