17 Mei 2024

2 Samuel 15

Absolom beplan en begin sy rebellie teen Dawid.
Hy het ñ sameswering om koning te word en staan so op teen koning Dawid.
Dawid vlug uit Jerusalem en los daar spioene agter.
Dit is ñ hartseer dag as die koning uit sy eie stad moet vlug!
Die hele volk het geween.

Here, hoogmoed plaas mense op die verkeerde plekke.
Mag ons U nederig dien.
U is Regter en Koning!