23 Mei 2024

2 Samuel 17

Agitofel se raad aan Absolom word om vêr gewerp deur die raadgewer wat Dawid in sy seun se huis “geplant” het, Husai.
Absolom luister na Husai en Agitofel besef dit is sy en Absolom se einde daarom pleeg hy selfmoord.
Dawid word versorg en maak gereed vir oorlog teen Absolom.

Here, dankie vir mense wat ons beskerm en versorg in moeilike tye.
U is ons Brood van die lewe.