26 April 2022
April 26th, 2022
DagstukPsalm 105Hier is ‘n oorsig van die eksodus van Israel en die Here se getroue voorsiening vir Sy volk, vanaf Abraham, reg deur Moses se leiding in die woestyn, en Joshua se inneem van die beloof... Read More
25 April 2022
April 25th, 2022
DagstukFil. 4Paulus skryf vir ‘n gemeente waarvoor hy baie lief is, ‘n aanmoediging om hulle ook te bedank vir hulle geloof en bydrae tot sy hulp.“Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles.... Read More
24 April 2022
April 24th, 2022
DagstukJesaja 55Die Here beloof dat Hy ñ God is vir alle nasies!Daarom wil Hy hê ons moet Sy Woord gehoorsaam, en Hom soek met ons hele hart.“Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal n... Read More
23 April 2022
April 23rd, 2022
DagstukPsalm 104Ek wil die Here prys!Hy is groot!En Sy skepping besing Sy Naam!Als wat die Here gemaak het is mooi en reflekteer Sy heerlikheid!Hierdie lied oor die skepping is so mooi en laat ons din... Read More
22 April 2022
April 22nd, 2022
DagstukFil. 3Om godsdienstig reg te probeer leef en die wet te hou sonder ‘n verhouding met Jesus is nutteloos!“Ja, om Christus Jesus, my Here, te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ’n ver... Read More
21 April 2022
April 21st, 2022
DagstukJesaja 54Hier beloof die Here om Israel en Jerusalem weer te herstel en Hy verklaar Sy liefde vir Sy volk en ook vir ons (ons as gelowiges is nou deel van Israel - Rom. 9)“Want die berge kan pa... Read More
20 April 2022
April 20th, 2022
DagstukPsalm 103Wat ‘n wonderlike lied van bemoediging!Die Here is groot en aan Sy troue liefde is daar nie ‘n einde nie!!“Hy vergewe al jou sondes, en genees al jou siektes.”PSALM 103:3 NLVHere... Read More
19 April 2022
April 19th, 2022
DagstukFil. 2Jesus het opgestaan!Deel van Paasfees is dat ons Sy opstanding vier!Ons vier hierdie oorwinning elke Sondag as ons as Christene bymekaar kom!Vir my is die oorwinning van Jesus hier vervat... Read More
18 April 2022
April 18th, 2022
DagstukJesaja 53Die Jode vandag wil nie die hoofstuk in Jesaja lees nie.Dit beskryf Jesus se kruisiging in detail: honderde jare voor dit gebeur het!Op Paastyd is dit gepas om Jesaja se weergawe van J... Read More
17 April 2022
April 17th, 2022
DagstukPsalm 102Die Here is groot en altyd dieselfde!!Die Psalmdigter besing die Here se getroue liefde ten spyte van moeilike omstandighede!Daarom:“Nasies sal die Here se Naam vereer, die konings van... Read More
16 April 2022
April 16th, 2022
DagstukFilippense 1Paulus skryf aan die gemeente in Filippi vanuit ñ besonderse slegte tronk in Rome.In die Mamertine tronk was hy in ñ gat onder ander gevangenisse opgesluit.Nogtans skryf hy hier dat... Read More
15 April 2022
April 14th, 2022
DagstukJesaja 52Dis Goeie Vrydag!Ons vier die grootste dag vir ons as Christene: die dag waarop Jesus vir ons gekruisig was!Jesaja profeteer hier oor die kruisiging:“Baie mense was ontsteld toe hulle ... Read More
14 April 2022
April 14th, 2022
DagstukPsalm 101Dawid was opreg en het met ‘n egtheid die Here gedien!Wees wie jy is sonder om iets voor te hou!Lewe só eerlik voor mense.Here, Dawid se opregtheid en soeke na eerlikheid is iets om na... Read More
13 April 2022
April 13th, 2022
DagstukEfesiërs 6Nadat Paulus raad gee aan huweliksmaats in hoofstuk vyf, praat hy verder met:KindersOuers enSlawe.Hy wys hulle hoe om te leef.As hy dan weer almal adresseer, leer hy ons hoe om die wa... Read More
12 April 2022
April 12th, 2022
DagstukJesaja 51Ons, die wat ingelyf is in Israel, is saam met die ware Jode, die kinders van Abraham!Kinders van die Vader van geloof! Die Here wil ons konstant bewus maak van Sy beskerming!Ons hoef ... Read More
11 April 2022
April 11th, 2022
DagstukPsalm 1001. Juig, al wat leef, juig voor die HEER!Dien God met blydskap, gee Hom eer;kom nader voor sy aangesig,en prys Hom met 'n lofgedig!2. Die HEER is God, erken dat Hy'n eie volk vir Hom... Read More
10 April 2022
April 10th, 2022
DagstukEfesiërs 5Paulus verduidelik ons hoe om soos mens van die Lig te kan lewe!Hierdie praktiese hoofstuk in Christenskap help ons in ons heiligmakingsproses!Dit help ons om soos Jesus te leef!Die H... Read More
9 April 2022
April 9th, 2022
DagstukJesaja 50Die Here is Almagtig:Hy is in staat om jou te help!Hy is in staat om die skepping in stand te hou!Hy is in staat om Sy Gesalfde deur Sy lyding te help.Hierdie stuk verwys ook na Jesus ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
