1 Junie 2022
June 1st, 2022
DagstukPsalm 117Die kortste Psalm en hoofstuk in die Bybel!“Loof die Here, al die nasies. Prys Hom, alle volke. Want sy liefde is groot oor ons; die trou van die Here bly vir altyd. Prys die Here!”‭‭P...  Read More
31 Mei 2022
May 31st, 2022
DagstukLukas 12Die Here Jesus self moedig ons aan om nie geld en aardse besittings na te jaag nie, maar eerder verhouding met Hom te soek!Dan sal Hy vir ons sorg soos vir kraaie en lelies en mossies:“...  Read More
30 Mei 2022
May 30th, 2022
DagstukEksodus 1Die volk van Jakob, Israel , het in Egipte sterk en baie geword, daarom het die Egiptenare hulle slawe gemaak en hulle onderdruk en boonop nog ʼn bose plan beraam om al die Israeliete s...  Read More
29 Mei 2022
May 29th, 2022
DagstukPsalm 116In tye van depressie, angs, hartseer, trauma soos wat die Psalmdigter dit hier beskryf. (Bande van dood omring my…)Kom ons bid so:“Toe roep ek die Here se Naam aan: “Here, red my tog!”...  Read More
28 Mei 2022
May 28th, 2022
DagstukLukas 11Jesus leer Sy dissipels en ons om te bid!Dat ons moet aanhou vra, en ook moet weet dat as ons vir die Heilige Gees vra ons Hom sal ontvang!Maar, dan verwerp die Jode Jesus deur te sê di...  Read More
27 Mei 2022
May 27th, 2022
DagstukJesaja 66As ons die Here gehoorsaam en lojaal, getrou is aan Hom, ontvang ons die vreugde van ewige lewe! Anders as die wat vreemde offers bring en die Here op hul eie maniere aanbid.Die Here g...  Read More
26 Mei 2022
May 26th, 2022
DagstukPsalm 115“Maar óns kan die Here loof, nou en vir altyd! Prys die Here!”‭‭Want Hy is nie ‘n afgod deur mensehande of verbeelding gemaak nie!Nee, Hy is die Lewendige God!Hy het opgestaan uit die ...  Read More
25 Mei 2022
May 25th, 2022
DagstukLukas 10Jesus sê dat ons moet bid vir nog meer werkers want die oes is groot en die werkers min.Daar is so baie mense in die wêreld vandag wat van Sy liefde moet hoor!Dis die mense, die naaste,...  Read More
24 Mei 2022
May 24th, 2022
DagstukJesaja 65Die Jode se afkeur van Jesus as hulle Messias het vir ons as heidense nasies ‘n geleentheid geskep om die Here se volk te word, as ons kies om Hom te dien.Al bly Sy volk, Israel, Sy ve...  Read More
23 Mei 2022
May 23rd, 2022
DagstukPsalm 114Die skepping het geweet dat Israel die Here se volk is en daarop ag geslaan.Die psalmdigter beskryf dit hier deur die see, jordaanrivier, berge en heuwels se reaksie, maar ons weet die...  Read More
22 Mei 2022
May 21st, 2022
DagstukLukas 9Om Jesus so te volg soos die dissipels dit daagliks gedoen het moes voorwaar ‘n ontsaglike ervaring gewees het!Dit was uitdagend as hulle moes bedien, inspirerend as hulle Hom verheerlik...  Read More
21 Mei 2022
May 21st, 2022
DagstukJesaja 64Hoe kan ons ooit gered word? Vra Jesaja!Hy sê ons beste werke is soos vuil lappe voor die Here!Ons sonde maak ons rein!Daarom smeek hy dat die Here die hemel sal oopskeur en aarde toe ...  Read More
20 Mei 2022
May 20th, 2022
DagstukPsalm 113Kom ons prys die Here!Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan!Ja, van die ooste tot die weste, kom ons loof Hom!Om die Here vandag te prys is jou keuse wat jy moet maak!Here, ons...  Read More
19 Mei 2022
May 18th, 2022
DagstukLukas 8Jesus begin die mense leer met gelykenisse en in die eerste daarvan, die van die saaier, is Hy besig om ons aan te moedig om ontvanklike harte te hê vir Sy woord.Met ‘n leerbare gees kan...  Read More
18 Mei 2022
May 18th, 2022
DagstukJesaja 63“Ek sal vertel van die goedheid van die Here…”Ons kan nie anders as om van Sy roemryke dade te getuig nie!Hy is getrou!Hy red Sy volk Israel keer op keer en Hy sal hulle red na die ver...  Read More
17 Mei 2022
May 17th, 2022
DagstukPsalm 112Die gevolge in ons lewens as ons die Here dien is so wonderlik!Ons kinders sal die Here volg, hulle sal geseënd wees en ons voorspoedig. So persoon is vrygewig en doen sy besigheid met...  Read More
16 Mei 2022
May 16th, 2022
DagstukLukas 7Soos Elia, wek Jesus die dooie seun op van ñ weduwee wat in Nain bly!Hy bevestig vir die Jode van Sy tyd dat Hy waarlik die Profeet, die Messias, is.Maar almal, selfs Johannes die doper ...  Read More
15 Mei 2022
May 15th, 2022
DagstukJesaja 62Jy sal genoem word:“Hefseba” - die een wat Ek liefhet en“Beulah”- My bruid!Ek en jy moet vir Jerusalem bly bid vir die beloftes van vrede wat vervul sal word deur die stad van God“Ek h...  Read More
   NewerOlder