17 September 2022
September 17th, 2022
DagstukPsalm 148Die Psalmdigter loof die Here en besef dat die engele die Here loof in die hemel en op aarde!Hy besef die ganse skepping loof Hom, of dit nou diere is of sterre of bome: almal besing S... Read More
16 September 2022
September 16th, 2022
DagstukJohannes 16Die Gees van Waarheid wat alle Waarheid aan ons bekendmaak, is met ons noudat Jesus in die Hemel is!Die Heilige Gees help ons en woon in ons!Die Gees in ons, staan ons by in die stry... Read More
15 September 2022
September 15th, 2022
DagstukEksodus 37Die vier meubelstukke wat in die Tabernakel gestaan het: die Ark in die Allerheiligste en die tafel van toonbrode, die Sewe stukkandelaar (Minorah) en die wierook altaar, was almal va... Read More
14 September 2022
September 14th, 2022
DagstukPsalm 147Na die Israeliete uit ballingskap terug gekeer het en hulle ekonomies swaar gekry het, moedig die Psalmdigter hulle aan om die Here te prys:“Prys die Here! Want dis goed om ons God te ... Read More
13 September 2022
September 13th, 2022
DagstukJohannes 15Die Here is ons Wingerd-stok en ons die lote…Of ons is ʼn enjin wat op God as ons petrol loop!Hy is IN ons en werk deur ons, daarom moet ons konstant in Hom ge-anker wees!Dit het tot ... Read More
12 September 2022
September 12th, 2022
DagstukEksodus 36Die Israeliete bring ʼn oorvloed vir die bou van die Tabernakel: soveel so dat Moses hulle moet stop.Hulle opgewonde gee kom vanuit ʼn verwagting om die Here tevrede te stel: liefde!En ... Read More
11 September 2022
September 11th, 2022
DagstukPsalm 146Moenie op mense vertrou nie, maar sit jou hoop eerder op God!Hy het alles gemaak en hou alles in stand!Hy regeer vir ewig deur geslagte heen!Al word ongereddes net weer grond, is ons e... Read More
10 September 2022
September 10th, 2022
DagstukJohannes 14“Jesus antwoord hom toe: “As iemand My liefhet, sal hy my boodskap gehoorsaam uitvoer; en my Vader sal hom ook liefhê en Ons sal na hom toe kom en by hom tuisgaan.”JOHANNES 14:23... Read More
9 September 2022
September 9th, 2022
DagstukEksodus 35Moses stel die sabbat in as ñ weeklikse fees van rus vir alle Israeliete.Vandag vier ons Christus se opstanding op die eerste dag van die week: Sondag.Daarom rus ons op Sondae en die ... Read More
8 September 2022
September 8th, 2022
DagstukPsalm 145Dawid sing ñ loflied oor die karaktereinskappe van die Here!!Hy besing genade, goedheid, oorwinning, skepping se prag en vele meer van wie en wat God is!“Hulle sal vertel van U onverge... Read More
7 September 2022
September 7th, 2022
DagstukJohannes 13Jesus was die dissipels se voete, want al is Hy ons Koning dien Hy ons met Sy hele lewe.So leer Hy ons, dat as ons lei moet ons dien.Hy wys ook Sy verraaier, Judas Iskariot, uit en d... Read More
6 September 2022
September 6th, 2022
DagstukEksodus 34Hierdie wonderlike God wat Homself op 13 maniere aan Moses beskryf, sny ʼn verbond met Israel vanuit Sy genade vir hulle!In Sy verbond verklaar Hy Sy seën oor hulle en dat hulle Sy vol... Read More
5 September 2022
September 5th, 2022
DagstukPsalm 144“Die mens is soos ’n asemteug, soos ’n skadu gaan sy dae verby.”Psalm 144:4 NLVIn ons kwesbare verganklikheid is ons absoluut afhanklik van die Here se beskerming en voorsiening!!Hy gr... Read More
4 September 2022
September 3rd, 2022
DagstukJohannes 12 Die opwek van Lasarus, die vriend van Jesus, uit die dood het ʼn paar ketting-reaksies tot gevolg gehad!Maria die suster van die oopgestaande Lasarus het Jesus se voete gesalf met ba... Read More
3 September 2022
September 2nd, 2022
DagstukEksodus 33Die Here kies om met Moses te praat soos met ñ vriend!Daarom ontmoet die Here hom in die tent van ontmoeting.Die Here openbaar in Sy gesels met Moses aan hom, hoe om die volk te lei!D... Read More
2 September 2022
September 2nd, 2022
DagstukPsalm 143Dawid het nie net ander nasies as vyande gehad nie, maar selfs van sy eie familie en volksgenote, maar as hy van sy vyande praat dink ek altyd dat hy besef het die satan is sy eintlike... Read More
1 September 2022
September 1st, 2022
DagstukJohannes 11“Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook.”JOHANNES 11:25 NLVJesus wek Sy vriend Lasarus uit die dood uit op!Dis n... Read More
31 Augustus 2022
August 31st, 2022
DagstukEksodus 32Aaron sê aan Moses dat hy die mense se goue oorringe in die vuur gegooi het, en toe kom daar ñ goue kalf uit!Ons verskonings vir die afgode in ons lewens is so: as ons weer kyk is hul... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
