10 November 2022
November 9th, 2022
DagstukSpreuke 16Jou manier van lewe moet van wysheid spreek:“Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag.”SPREUKE 16:3 NLVHarde werk en wyse besluite sorg dat jy konstant ... Read More
9 November 2022
November 9th, 2022
DagstukHebreërs 13Om ń gelowige te wees verg liefde, respek, vasbyt, gasvryheid en vele meer!Die skrywer van die boek Hebreërs moedig ons aan om ʼn lewe waardig van ʼn volgeling van Christus te leef en ... Read More
8 November 2022
November 8th, 2022
Dagstuk1 Samuel 15Saul word verwerp as koning omdat hy nie na die Here geluister het nie!Toe die Here die Amelekiete, wat Israel se swakkes vermoor en geplunder het tydens die uittog uit Egipte, wou s... Read More
7 November 2022
November 7th, 2022
DagstukSpreuke 15Wat jy sê, hoe jy praat, wys of jy ʼn dwaas is of die oordeel het van ʼn wyse mens.Jou mond verklap of jy verhouding het met die Here en uit Sy woord uit jou lewe bepaal.Daarom praat vr... Read More
6 November 2022
November 6th, 2022
DagstukHebreërs 12Al die gelowiges wat voor ons gesterf het is getuies van hoe ons ons wedloop hardloop. Daarom is ons wat nou leef in n heiligmakings proses. Ons strewe om meer en meer soos Jesus ... Read More
5 November 2022
November 4th, 2022
Dagstuk1 Samuel 14Jonatan se dapperheid saam met sy wapendraer word beskryf!Om 2 manne teen 20 met n swaard opdraende te veg en nog te wen is ongehoord. Dis voorwaar die Here wat die Prins en sy getro... Read More
4 November 2022
November 4th, 2022
DagstukSpreuke 14Ons staan elke dag voor keuses:Keuses om maklike maar dwase dinge te doen en te sê OF die wyse keuse van harde werk en die moeilike maar regte pad om te stap!“As daar nie vee is nie, ... Read More
3 November 2022
November 3rd, 2022
DagstukHebreërs 11Geloof is verhouding met ʼn onsienlike God!Geloof is ʼn vaste wete dat wat jy nie sien nie wel daar is en wat jy op hoop nog sal kom!Ons het elkeen nodig om te glo!“As jy nie glo nie, ... Read More
2 November 2022
November 2nd, 2022
Dagstuk1 Samuel 13Saul en Jonatan het steeds die oorhand oor die Filistyne, wat tegnologies beter af was as hulle, omdat die Here vir Samuel geseën het teen die Filistyne.Israel het brons swaarde geha... Read More
1 November 2022
November 1st, 2022
DagstukSpreuke 13“Die regverdige mens het oorgenoeg om te eet. Goddelose mense bly altyd honger.”SPREUKE 13:25Die verskil tussen oorgenoeg en te min, of te wel: armoede, is dat jy nie lui is nie, na w... Read More
31 Oktober 2022
October 31st, 2022
DagstukHebreërs 10Jesus is ons volmaakte offer!!Deur Sy offer mag ons as Vader se kinders met vrymoedigheid na Hom toe gaan!Hy het die hemelse voorhangsel van bo na onder geskeur en sit nou by Vader o... Read More
30 oktober 2022
October 30th, 2022
Dagstuk1 Samuel 12Samuel kondig die einde van die Rigters se era aan en die begin van die konings era skop af met Saul!Samuel waarsku teen die nuttelose afgodery wat Israel so dikwels in die tyd van d... Read More
29 Oktober 2022
October 28th, 2022
DagstukSpreuke 12As jy een is wat reg lewe (regverdige) sal mens dit kan sien in die manier hoe jy jou diere behandel, ook jou omgewing en verhoudings om jou!“Iemand wat verkeerd lewe, het nie vastigh... Read More
28 Oktober 2022
October 27th, 2022
DagstukHebreërs 9Alles moet gereinig word deur bloed:Daarom die kopie van die Troonkamer van God, die Tabernakel sodat die Hoëpriester van die Ou Testament daar kon offer om die volk ritueel skoon te ... Read More
27 Oktober 2022
October 27th, 2022
Dagstuk1 Samuel 11Die Here skep ʼn geleentheid om Saul as koning te bevestig in die harte van Israel. Die dreigende Ammoniete was ʼn wonderlike kans wat Saul gegun was om sy gees gedrewe leierskap te ko... Read More
26 Oktober 2022
October 26th, 2022
DagstukSpreuke 11Regverdiges, ons wat gered is, se woorde en lewenswandel word gestel teenoor onbetroubare goddelose mense:“Die regverdige kry hier op aarde wat hom toekom; net so seker die goddelose ... Read More
25 Oktober 2022
October 25th, 2022
DagstukHebreërs 8Die Here het met ons ʼn Nuwe verbond gesny!!Die Ou verbond is verby, die Ou Testament met die priesters in ʼn tempel was net ʼn skaduwee van Jesus wat sou kom!En:“Hulle dien in ’n heilig... Read More
24 Oktober 2022
October 24th, 2022
Dagstuk1 Samuel 10Samuel salf vir Saul as koning!Hy bevestig sy koningskap van die Here af deur ʼn reeks tekens wat sou gebeur met jong Saul.Dit het toe so gebeur en om dit verder te bevestig het die H... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
