16 Desember 2022
December 15th, 2022
DagstukSpreuke 28Vrygewigheid is ʼn wyse en goddelike waarde in jou lewe!“Wie aan 'n arme gee, ly geen gebrek nie; maar wie sy oë sluit, word baie vervloek.”Spreuke 28:27 AFR20Daarom moet ons nie gulsi... Read More
15 Desember 2022
December 15th, 2022
DagstukDie Israeliete wou na die terugkeer uit ballingskap weet watter rituele, feeste en vastye hulle nog moet onderhou.Hulle vrae gaan oor godsdiens gebruike van hoe doen en godsdiens, maar die Here... Read More
14 Desember 2022
December 14th, 2022
Dagstuk1 Samuel 27Dawid vlug na Israel se aards vyande: die Filistyne.By hulle kry hy n veiligheid.Hy word n hele dorp gegee en vandaar loods hy aanvalle teen Israel se ou vyande en sê dan vir die Fil... Read More
13 Desember 2022
December 12th, 2022
DagstukSpreuke 27Versorg wat jy het en werk hard dan sal dit vir jou sorg. Dit is wat die laaste gedeelte van die hoofstuk sê.Verder verduidelik Salomo dat rusie en ʼn persoon wat stry vir jou skade br... Read More
12 Desember 2022
December 11th, 2022
DagstukSagaria 6Die visioen van die 4 strydwaens is moontlik n visie van die kerk van die Here wat Sy Heilige Gees in die wêreld indra!“Die engel het hard na my geroep en verklaar: “Kyk, hulle wat na ... Read More
11 Desember 2022
December 11th, 2022
Dagstuk1 Samuel 26Saul het weer sy hart verhard en Dawid weer vervolg in die woestyn in.Dawid en 2 van sy dapper manne het egter in die nag stil in die kamp ingesluip en Saul en al sy manskappe aan di... Read More
10 Desember 2022
December 9th, 2022
DagstukSpreuke 26Eer en respek kom wyses toe en nie dwase nie.In Israel se geskiedenis was Hamman in Ester se tyd die verpersoonliking van dwaasheid!Hy het ʼn galg vir Mordegai gebou en is toe self daa... Read More
9 Desember 2022
December 8th, 2022
DagstukSagaria 5Die Here maak dit baie duidelik vir Sagaria en die Jode wat terug gekeer het uit ballingskap, maar ook vir ons: dat sonde soos goddeloosheid, leuens en diefstal nie n plek het onder hu... Read More
8 Desember 2022
December 7th, 2022
Dagstuk1 Samuel 25Hierdie mooi verhaal van die wyse en dapper Abigail is vir my die evangelie opgesom in die Ou Testament.Ons lewe onder die beskerming van ons Dawid: Jesus!Maar die wêreld (Nabal die ... Read More
7 Desember 2022
December 6th, 2022
DagstukSpreuke 25Om goeie raad te soek is kosbaar!Dit is edel om deeglike navorsing te doen sodat jy ʼn verborge geheimenis kan ontrafel!“Dit is tot die eer van God om 'n saak te verberg; en dit is tot... Read More
6 Desember 2022
December 6th, 2022
DagstukSagaria 4Die Menorah, die sewe-stuk kandelaar, wat in die Tabernakel was en later in Salomo se Tempel en nou in die herboude tempel van Serrubabel moes staan na die ballingskap, het altyd nog d... Read More
5 Desember 2022
December 4th, 2022
Dagstuk1 Samuel 24Saul gaan ʼn grot in om “sy voete te bedek”, m.a.w. hy het ʼn nood gehad en wou nie voor sy manskappe in die son dit doen nie, daarom gaan hy in die koelte van ʼn grot in en is daar bes... Read More
4 Desember 2022
December 4th, 2022
DagstukSpreuke 24Om hard te werk is wys!Dit bring voorspoed mee in alles wat jy doen en laat dus jou projekte slaag:“Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstandigheid word dit gevestig.”Spreuke ... Read More
3 Desember 2022
December 3rd, 2022
DagstukSagaria 3Die Loot, Jesus, maak ons skoon in ʼn oomblik van alle vuilheid van sonde en skuld!Dan los hy satan sonder aanklag teen ons en soos Sagaria die Hoëpriester Joshua sien so is elkeen van ... Read More
2 Desember 2022
December 2nd, 2022
Dagstuk1 Samuel 23Dawid hoor noukeurig by die Here of hy moet veg of nie en of mense hom gaan verraai of nie en op grond van wat die Here sê, nie mense nie, maak hy sy besluite!Saul daarenteen was net... Read More
1 Desember 2022
November 30th, 2022
DagstukSpreuke 23Wat ons eet en drink weerspïeel ook ons verhouding met die Here!Wees dus wys wat jy eet en saam met wie jy drink! Jy is n getuienis van Christus se goedheid.Dronkenskap is die duiwel ... Read More
30 November 2022
November 30th, 2022
DagstukSagaria 2Die Here het ʼn besonderse plan met Jerusalem die stad en daarmee saam Sy volk die Israeliete en nou ook die kerk wat nou deel uitmaak van Sy volk en vir wie Jerusalem ook kosbaar behoo... Read More
29 November 2022
November 29th, 2022
Dagstuk1 Samuel 22n Hartseer dag in die geskiedenis van Saul was toe hierdie selfbehepte en vreesgedrewe leier besluit om al die priesters dood te maak net omdat hulle op n stadium vir Dawid gehelp he... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
