4 November 2023
November 4th, 2023
Sefanja 2“Soek geregtigheid,Soek nedergheid…”Die Here spreek ñ oordeel oor die bure van Israel uit en ook oor Gaza, wat Israel bespot en aanval.Die Here sê Hy sal die plekke verlate maak en Israel sal... Read More
3 November 2023
November 2nd, 2023
Matteus 12Jesus bewys dat Hy ons Rus en Vrede die Here van die sabbat is.Hy genees en dien selfs ñ Mesiaanse wonderwerk: Hy dryf duiwels uit ñ persoon!Maar, die Fariseers en skrifgeleerdes saai twyfel... Read More
2 November 2023
November 2nd, 2023
2 Kronieke 17Josafat die seun van Asa het die Here opreg gedien.Hy het sover gegaan as om die hele Juda te leer van die Here deur 16 manne op sy onkoste, uit te stuur sodat hulle die volk van die wet ... Read More
1 November 2023
November 1st, 2023
Sefanja 1“Die dag van die Here!”Spreek van Sy oordeelsdag wat nog in die toekoms gaan plaasvind en waarin Hy die hele aarde en alles wat daarop leef gaan verswelg met vuur.Maar, ons weet dit is sodat ... Read More
31 Oktober 2023
October 31st, 2023
Matteus 11Jesus praat eers deur Johannes die doper se dissipels met Sy neef en daarna praat Hy met die mens OOR die Doper!Die mense het Johannes nie verstaan en gevolg nie, dieselfde jode wou ook nie ... Read More
30 Oktober 2023
October 29th, 2023
2 Kronieke 16Asa vertrou eerder op die leermag van Aram as op die Here om hom te help.As die profeet hom waarsku gooi hy hom in die tronk.So kom Dawid se goeie agterkleinseun se heerskappy tot ñ slegt... Read More
29 Oktober 2023
October 29th, 2023
Habakuk 3Ons almal se voete is soos wildsbokke wat op hoë plekke loop na die Bokke se oorwinning!!Hierdie profesie gaan oor dat die Here ontsaglik groot en kragtig is en Hy is in beheer!“nogtans sal e... Read More
28 Oktober 2023
October 28th, 2023
Matteus 10Jesus stuur Sy 12 dissipels uit op ñ proeflopie soos wat Hy hulle sou uitstuur die wêreld in om die evangelie te verkondig en die kerk te begin.In die uitstuur hoofstuk leer ons egter baie v... Read More
27 Oktober 2023
October 26th, 2023
2 Kronieke 15Herlewing!Asa beleef herlewing omdat hy die Here soek!Hy begin by sy eie huis en gooi selfs sy ouma se afgode weg!Die Here herstel toe weer die volk se veiligheid en hul voorspoed!“Die he... Read More
26 Oktober 2023
October 25th, 2023
Habakuk 2Die Here stel Habakuk gerus en sê aan hom dat hy maar kan neerskryf dat Babelonië se oordeel ook gaan kom.Hulle kan nie al hierdie gruwel teen volke pleeg en dink dit gaan ongesiens by die He... Read More
25 Oktober 2023
October 25th, 2023
Matteus 9Jesus genees verlamdes, blindes, stommes en ñ vrou wat aan bloedvloeiing lei al vir 12 jaar.Hy laat ñ dogter uit die dood opstaan, maar nogtans na al die wonderwerke en vele meer, betwyfel di... Read More
24 Oktober 2023
October 23rd, 2023
2 Kronieke 144 geslagte van Dawid af regeer Asa!Hy bring rus na Juda en Jerusalem!Vir 10 jaar hoef hulle teen niemand te veg nie. Dit was ongewoon vir daardie tyd.Die een keer wat hulle moes veg was t... Read More
23 Oktober 2023
October 23rd, 2023
Habakuk 1Habakuk kla voor die Here oor die sonde van Juda en Jerusalem, en die Here antwoord die profeet deur vir hom in v. 6 te sê Hy het die sonde raak gesien en besluit om die Babeloniërs (Galdeers... Read More
22 Oktober 2023
October 21st, 2023
Matteus 8Jesus het mag oor siektes, die natuur as Hy die storm stilmaak en selfs demone as Hy 2 besete manne bevry.Sy liefde vir Sy eie mense en vir vreemdelinge soos die centurion straal uit die stuk... Read More
21 Oktober 2023
October 20th, 2023
2 Kronieke 13Abia die seun van Rehabeam, dus die agterkleinkind van Dawid, het oor Juda regeer en hy het Jerobeam van Israel oorwin nadat hy aan sy groot mag en al sy manskappe verduidelik het dat Isr... Read More
20 Oktober 2023
October 19th, 2023
Nahum 3Ninive, die wreede hoofstad van die Assiriëse koning word veroordeel en haar laaste beleg word vooraf beskryf deur die profeet Nahum.Hulle wrede invalle en oorlog lus het hulle gevreesd en geha... Read More
19 Oktober 2023
October 18th, 2023
Matteus 7Jesus leer die skare mense verder oor oordeel: ons moet nie oordeel nie, maar besef waarmee ons meet, sal ons gemeet word!Verder moedig die Here ons aan om Hom te vra en ons SAL kry!Hê ñ akti... Read More
18 Oktober 2023
October 17th, 2023
2 Kronieke 12Rehabeam dwaal weg van die Here af en so ook later die volk.Daarom trek Egipte teen Juda op en maak Jerusalem onderdanig aan hulle.Die eerste belasting wat hulle moes betaal is Rehabeam s... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
