7 Julie 2024
July 6th, 2024
Psalm 13Dawid besef dat hy angs en depressie moet beveg met gebed en lofprysing!Die vyand sal wen as ons dink die Here het ons vergeet en ons omstandighede is buite beheer!Nee die Waarheid is:Die Here... Read More
6 Julie 2024
July 6th, 2024
Lukas 8:1-15V. 3 Wat beteken dit om die Here met jou besittings te dien soos die vroue?Die gelykenis van die Saaier gaan oor ons terugvoer op die Woord wat ons ontvang:“Dit is dan die gelykenis: Die s... Read More
5 Julie 2024
July 4th, 2024
Psalm 12Dawid as koning beleef geweldig baie mense om hom wat lieg en grootpraat en so hulle integriteit in twyfel stel.Hy besef egter dat die Here Waarheid is:“Wat die Here sê, dit bedoel Hy. Sy belo... Read More
4 Julie 2024
July 4th, 2024
Psalm 11Die Here IS in beheer!Moenie moed verloor of na die omstandighede bly kyk nie!Nee, weet die Here is aan jou kant, besig om vir jou te veg.“Want die Here is regverdig; Hy het geregtighede lief;... Read More
3 Julie 2024
July 3rd, 2024
Lukas 7:36-50Jesus leer Simon die fariseër oor ñ lewe van dankbaarheid.As jy besef wie Jesus is en hoeveel van jou sondes, Hy vergewe dan sal jy nie anders kan om in oordadige dankbaarheid vir Hom iet... Read More
2 Julie 2024
July 2nd, 2024
Psalm 10Die goddelose mens word hier deur die psalmdigter beskryf as hoogmoedig en arrogant, wat ook die Here se bestaan betwyfel.Sulke mense maak skelm planne want hulle ontbreek integriteit en daaro... Read More
1 Julie 2024
July 1st, 2024
Psalm 9“En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o Here!”PSALMS 9:11 AFR53Dawid weet uit ondervinding dat die Here getrou is!Dit is Sy karakter!Daa... Read More
30 Junie 2024
June 30th, 2024
Lukas 7:11-35Ons moet by die Here se evangelie aanpas en nie Dit by ons nie!As Jesus oor Johannes die doper praat verduidelik Hy dat nie dit wat die doper of Jesus self sê gemaklik is om te gehoorsaam... Read More
29 Junie 2024
June 29th, 2024
Psalm 8Dawid besing die Here se skeppende almag in die mooi lied!Daarna gaan hy oor om na die mens se outoriteit oor die skepping te verwys en dit te stel dat die Here ons aanstel om te regeer oor die... Read More
28 Junie 2024
June 28th, 2024
Psalm 7Dawid vra die Here om vir hom te veg teen mense wat hom wil teen staan.Dawid besef dis beter om die Here te eer as om oor vyandskap te dink.“Ek wil die Here loof na sy geregtigheid en die Naam ... Read More
27 Junie 2024
June 27th, 2024
Lukas 7:1-10Die Romeinse Centurion, wat se dienskneg siek was, het Jode gevra om namens hom Jesus te versoek vir genesing.Jesus stap egter self na die heiden se huis toe.Maar met baie respek en deerni... Read More
26 Junie 2024
June 26th, 2024
Psalm 6Berou!Ons gebed moet begin by ñ hartseer berou oor sonde soos Dawid hier beskryf:Sy bed swem in trane!Ware heiligmaking en wandel met die Here loop hand aan hand met ware berou en belydenis voo... Read More
25 Junie 2024
June 24th, 2024
Psalm 5“In die môre, Here, sal U my stem hoor; in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag.”PSALMS 5:4 Dit bly maar net kosbaar om in die oggend jou eerste tyd vir die Here te gee!Ek wil jou ... Read More
24 Junie 2024
June 24th, 2024
Lukas 6:39-49Dit help nie ons christenskap is praat alleen nie!Dit wat jy glo en praat moet in dade oorgaan!Dit is hoe mense sal weet of jy die Here dien: nie deur dit wat jy sê nie, maar deur dit wat... Read More
23 Junie 2024
June 23rd, 2024
Psalm 4“Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak; want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.”PSALMS 4:9 AFR53Daar is vrede in gebed!Dawid verduidelik vir ons hoe om jou ... Read More
22 Junie 2024
June 22nd, 2024
Psalm 3In Dawid se moeilikste tye het hy juis die Here aanbid!In hierdie krisis toe hy van sy huis moes vlug vir sy rebelse seun, het hy met ñ psalm van lof en hoop in die Here steeds gesing!Here, he... Read More
21 Junie 2024
June 20th, 2024
Lukas 6:23- 38Die preek aan die dissipels gaan ook oor jou goed.Mense kom altyd voor goed!Gee en moenie suinig en inhalig wees nie!“Wees dan barmhartig, soos julle Vader ook barmhartig is.”LUKAS 6... Read More
20 Junie 2024
June 20th, 2024
Rigters 21Die res van die volk maak planne om Benjamin weer sterk te maak.Na ñ eed dat niemand hulle dogters vir ñ Benjamitiese man sal gee nie is daar te min hubare vrouens in Benjamin.Daarom word di... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
