4 November 2023

Sefanja 2

“Soek geregtigheid,
Soek nedergheid…”

Die Here spreek ñ oordeel oor die bure van Israel uit en ook oor Gaza, wat Israel bespot en aanval.

Die Here sê Hy sal die plekke verlate maak en Israel sal die as erfdeel kry.

Here, die Bybel is steeds besig om waar te word en uit te speel voor ons! Dit is nie net ñ antieke boek nie maar, vertel dat U
Gister vandag en more dieselfde is!
U is die Alfa en Omega!