2 November 2023

2 Kronieke 17

Josafat die seun van Asa het die Here opreg gedien.
Hy het sover gegaan as om die hele Juda te leer van die Here deur 16 manne op sy onkoste, uit te stuur sodat hulle die volk van die wet van Moses kon leer.
Dit het ñ Godvresende gevolg gehad sodat selfs die heidense bure van Juda vir hulle, eintlik vir die Here, bang was!
Josafat was geweldig geseën in sy tyd van regering: hy het in oorvloed geleef, maar ook in relatiewe vrede!
Hy het meer as n Miljoen soldate tot sy beskiking gehad!

Here, dankie dat ons in die langtermyn die voordeel kan sien van generasies wat U liefhet en U aanbid!
U is die Wonder are Lig!