3 November 2023

Matteus 12

Jesus bewys dat Hy ons Rus en Vrede die Here van die sabbat is.
Hy genees en dien selfs ñ Mesiaanse wonderwerk: Hy dryf duiwels uit ñ persoon!
Maar, die Fariseers en skrifgeleerdes saai twyfel by die mense en hulle verwerp Jesus.
Van hier af bedien die Here nie meer publiek nie maar privaat.
Om ander met jou woorde te mislei weg van die Here af is sonde teen die Heilige Gees en dit is dit waaroor Jesus waarsku:
“Dít verseker Ek julle, julle sal op die oordeelsdag rekenskap moet gee van elke onverskillige woord wat julle sê.”
‭‭MATTEUS‬ ‭12‬:‭36‬ ‭

Here, selfs U nabye familie het getwyfel en tog het U lief gebly vir hulle!
U is die Waarheid!