1 November 2023

Sefanja 1

“Die dag van die Here!”
Spreek van Sy oordeelsdag wat nog in die toekoms gaan plaasvind en waarin Hy die hele aarde en alles wat daarop leef gaan verswelg met vuur.
Maar, ons weet dit is sodat Hy vir ons ñ nuwe aarde kan skep waarop ons Sy Heerlikheid gaan geniet!!

Here, dankie dat U genadig is en vir ons ñ plan het!
U is Regverdig en Getrou!