8 April 2022
April 8th, 2022
DagstukPsalm 99Die Here is my Koning!Hy heers oor die geskiedenis heen!Loof Hom, want Hy regeer oor jou lewe!So Hy is die Koning van die Nasies, al erken hulle Hom nie!Here, dankie dat U ons in U hand...  Read More
7 April 2022
April 7th, 2022
DagstukEfesiërs 4Onthou, jy is gered en GEROEP om ‘n sekere bediening te vervul!Jou roeping begin met die eenword saam met mede-gelowiges!Daarom moet ons onsself aan die Heilige Gees onderdanig stel e...  Read More
6 April 2022
April 6th, 2022
DagstukJesaja 49Die Here beskryf hier die herstel en terugkeer van Israel, lank voor hulle ballingskap, maar hierdie terugkeer gebeur tot vandag toe.Vanaf 1948, toe Israel onafhanklik geword het, keer...  Read More
5 April 2022
April 5th, 2022
DagstukPsalm 98Kom ons kies om Hom weer te loof en te prys!Die Here, die Een wat ons red en verlos moet geprys en besing word vir wie Hy is!As ons Hom besing bring dit ware vreugde in ons harte!“Laat ...  Read More
4 April 2022
April 4th, 2022
DagstukEfesiërs 3Daar is ‘n geheime Plan van God!Dit is om Sy liefde, deur die Kerk, aan almal op aarde, maar ook aan elke geestelike mag te wys!Die Here het besluit om jou deel van Sy plan te maak!Sy...  Read More
3 April 2022
April 3rd, 2022
DagstukJesaja 48Vir die wat die Here dien is Sy vrede in ons soos ‘n rivier!Maar die bose, die wat teen die Here kies, het geen vrede nie!Daarom moet ons na die Gees van die Here luister oor wat gaan ...  Read More
2 April 2022
April 2nd, 2022
DagstukPsalm 97As die Ou Testament praat van “regverdiges”, is dit ons wat die Here dien, want ons is op ons eie nooit regverdig nie, maar deur die bloed van Jesus word ons regverdig gemaak!Dis dus ge...  Read More
1 April 2022
April 1st, 2022
DagstukEfesiërs 2Die liefde waarmee die Here ons liefhet is so groot!!Daarom strek Sy genade vir ons as heidene, en red dit ons. Hy het genade met Sy volk Israel.Hy bou ons tot een Geestlike gebou met...  Read More
31 Maart 2022
March 31st, 2022
DagstukJesaja 47Die Here het Babelonië baie jare na Jesaja geprofeteer het, gebruik om Israel te straf vir hulle sonde en goddelose agteruitgang.Nebukadnesar, hul koning, het meer as een keer Jerusale...  Read More
30 Maart 2022
March 30th, 2022
DagstukPsalm 96My en jou werk is:“Vertel die nasies van sy heerlikheid, aan al die volke van sy wonderdade.”‭‭PSALM‬ ‭96:3‬ ‭NLV‬‬Ons het so ‘n wonderlike boodskap om te vertel! Die goeie nuus: die Ev...  Read More
29 Maart 2022
March 29th, 2022
DagstukEfesiërs 1Paulus begin sy brief aan die gemeente van Efese deur vir hulle te vertel van die wonderlike “geestelike seëninge wat daar in die hemelsfere is” , wat ons in Christus ontvang as ons g...  Read More
28 Maart 2022
March 28th, 2022
DagstukJesaja 46Die Here sorg vir ons!Afgode, of drekgode, soos Esegiël hulle noem, kan niks vir jou of vir die destydse Israel doen nie!“Ek sal julle God wees deur julle hele lewe. Tot julle stokoud ...  Read More
27 Maart 2022
March 27th, 2022
DagstukPsalm 95“Kom, laat ons sing tot eer van die Here! Laat ons juig oor die rots van ons redding!”‭‭PSALM 95:1‬ ‭NLV‬‬Die Here het Israel bewaar deur die woestyn se 40 jaar van hardkoppigheid en de...  Read More
26 Maart 2022
March 26th, 2022
DagstukGalasiërs 6Paulus sluit af deur te waaarsku teen versoekinge, elkeen kan verval in sonde.Dan moedig hy die gemeente aan om vir mekaar te sorg, veral vir die wat hulle voorgaan in die lering!Met...  Read More
25 Maart 2022
March 25th, 2022
DagstukJesaja 45“Ek het Kores opgeroep om reg te doen. Ek self maak ’n pad waarop hy sal loop. Hy sal my stad herstel, en my ballinge bevry. Hy sal nie beloon word vir wat hy doen nie, sê die Here, di...  Read More
24 Maart 2022
March 24th, 2022
DagstukPsalm 94Die Here veg vir die regverdiges!Hy sal kom met oordeel teen die wat boos is en dwaas optree. Hy sien mense se harte raak, en beskerm of straf elkeen na gelang van die motiewe van ons h...  Read More
23 Maart 2022
March 23rd, 2022
DagstukGalasiërs 5Paulus is gefrustreerd dat hierdie gemeente mislei is deur mense wat wetsonderhouding preek!Hy weet en leer ons dat die Heilige Gees ons lewe moet beheer en vanuit ons geloof in Chri...  Read More
22 Maart 2022
March 22nd, 2022
DagstukJesaja 44“So sê die Here, jou Redder wat jou in die moederskoot gevorm het: “Ek is die Here wat alles geskep het. Ek alleen het die hemel oopgespan. Ek alleen het die aarde gevorm.”‭‭JESAJA‬ ‭4...  Read More
   NewerOlder